1/7 Senekal 2: Was dit 'n wen of verloor?

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 16. 10. 2020
  • Boermedia: 1/7 Senekal 2: Was dit 'n wen of verloor?

Komentáře • 56

  • @michaelbezuidenhout8400
    @michaelbezuidenhout8400 Před 3 lety +8

    Ek dink ons het gewen pleinweg van die feit dat ons n plan van optrede gehad het. En nie sinneloos net daarnatoe gestorm het en ook mar net rondgestaan nie. Dankie vir die statistieke !!!!! Dit is eintlik wat saak maak statistieke en nie die actual prentjie nie. Wat vir my moeilik is om te sluk is dat daar nou oralste vertel word presies wat in ons "kampe gebeur het" Ek dink mense moet begin besef dat hoe minder die "Vyand van jou weet" Hoe beter vir enige toekomstige gebeurtenisse.
    Weereens baie dankie vir die statistieke ongeag wat wie se statistiek is altyd die beter weergawe van n verskil.

  • @askingoption4125
    @askingoption4125 Před 3 lety +7

    MAJOR difference is EFF were Rent a Crowd. No one paid the Boere to be there.

  • @charmainekersop2968
    @charmainekersop2968 Před 3 lety +10

    GOD heard our prayers..HE answered

    • @fredvanderwalt7929
      @fredvanderwalt7929 Před 3 lety

      Een ding wat verseker na vore gekom het is dat daar n groooot leemte aan leierskap aan die boere se kant is .

    • @charmainekersop2968
      @charmainekersop2968 Před 3 lety +1

      @@fredvanderwalt7929Dit is en dis hoekom almal van ons kinders van die ALMAGTIGE Moet saam staan in gebed en satan verdryf uit hierdie land wat aan GOD behoort

  • @etresiastruwig192
    @etresiastruwig192 Před 3 lety +18

    Praat liewer in terme van Boer en Anti-Boer in plaas van swart en wit. Dit gaan baie groter impak op wereld he.

  • @purplefoundation-annaridup1613

    Dankie Johan. Ek dink net daar moet n "herder" wees wat die volk as "skape" kan lei. Die Woord praat van die skape ken die 'HERDER" se stem. In elke opstaan op staan vir of teen vir die toekoms moet die leiers met mwkaar praat en n plan he wat almal kan volg. Eendrag maak mag het ons geleer. Waarvoor staan ons. Wat is die doel as mense opruk na n dorp hetsy Senekal of waar nog anders. Ons moet staan vir 1,2,3 want as ons nie staan vir 1,2,3 nie gaan mense val vir enige iets. Die harte van elke leier en hulle volgelinge KAN net God sinchroniseer en daarvoor bid ons as vroue nou in die land. Dankie vir die video dit bring tog perspektief vir getalle op die dag en ons kan net van hieraf bou.

  • @ralvinwestbrook3370
    @ralvinwestbrook3370 Před 3 lety +2

    Appreciate your words of wisdom. 👍👍💯

  • @dirkieoo7
    @dirkieoo7 Před 3 lety +8

    mooi opgesom dankie.

  • @viking_boer8474
    @viking_boer8474 Před 3 lety +2

    ALL MY VOOR OUERS WAS BOERE - MY OUPA WAS 'N BOER - MY PA WAS 'N BOER - HIER IS EK GEBORE 'N BOER - HIER BLY EK BOER - HIER IS EK 'N BOER - EK IS GETROUD MET 'N BOERIN - HIER STERF EK 'N BOER - SO SALUTE EK ALL DIE BOERE - SO GROET EK ALMAL MET SHALOM EN MARANATA - SO DIEN EK MY GOD AS 'N BOER - DIT IS DIE LOFSANG AAN MY SKEPPER WIE EK DIEN - EK IS DIE VIKING BOER. AMEN

  • @OuteniquaPrimary
    @OuteniquaPrimary Před 3 lety +2

    Goed gese, dankie vir die perspektief

  • @heidib3736
    @heidib3736 Před 3 lety +3

    Dankie vir n netjiese verduideliking in verstaanbare taal. Jong mense moet gelei word nie in taal wat so sulke hoogere woorde gebruik dat hul moet gaan google vir die betekenis nie.

  • @strongertogether3890
    @strongertogether3890 Před 3 lety +2

    Dit was n wen.. dankie vir die mense wat senekal gegaan het

  • @elainehoffman3001
    @elainehoffman3001 Před 3 lety +2

    Die groot wen was dat daar nie n burgeroorlog uitgebreek het nie. Dit is birth pains van n georganiseerde movement. Dit SAL regkom. Die feit dat ons daar was of van die huis af ondersteun het dan is dit n wonderlike gebeurtenis. Ons kan uit ons foute leer en sterker en sterker word. Bikers ook. Hulle is sooo great. Ons het n toekoms!!!

  • @stanleyrobson4622
    @stanleyrobson4622 Před 3 lety +6

    'n Paar punte baie mooi raakgevat daar.

  • @eugenedelange8650
    @eugenedelange8650 Před 3 lety +2

    More Johan , dit was n lees elke situasie voor uit , doen jou nodige beplanning voor uit en dit is waar , ek het dit voorheen gese en ek se dit weer.....ons staan nie saam met mekaar nie...ongeag jou kleur , geloof of nering....tot dat dit met jou gebeur !!!

  • @elainehoffman3001
    @elainehoffman3001 Před 3 lety +3

    Koedoes Johan. Uit sulke bewegings sal daar oplossings uitspruit. Jys great.

  • @marykaiconomou9254
    @marykaiconomou9254 Před 3 lety +2

    Ons wik maar God beskik. Ek glo dinge het presies afgeloop soos wat dit moes reeds sodat daar nie n konfrontasie moes kom nie. Ja ons is reeds in n oorlog en ons sal nou moet fokus op dit wat belangrik is.

  • @brianoneill2375
    @brianoneill2375 Před 3 lety +9

    I feel it was a trap and the people sprung the trap without getting caught in it so I'd count it as a win.😉

    • @harmstone9837
      @harmstone9837 Před 3 lety +2

      Puik gese, ons was roekoloos en steeds beskerm.

    • @brianoneill2375
      @brianoneill2375 Před 3 lety

      @@harmstone9837 Die Here het a sterk son gestuur daai dag.

  • @jjjferreira259
    @jjjferreira259 Před 3 lety +2

    Ek is tevrede daar weg, daar was genoeg van ons mense, ons het ń bors teen bors konfrontasie gehad vir minstens 20 minute en die EFF is teruggedryf sonder die nodigheid van agressie, geweld, SAPD bystand of intimidasie, na die konfrontasie het die EFF 150 meter ver gestaan en rondmaal. Hulle mag gedink het hulle het ons vasgekeer maar ons (300 - 400) het hoë grond met eie mense teenwoordigheid driekwart om ons aan ons rugkant gehad, plus ons het nog minstens 3-4 keer soveel mense in reserwe gehad. Verder was die EFF (omtrent 150?) wat ons konfronteer het ook erg verdeel, daar was n groep van ongeveer 5 wat hulle onder beheer gehou het, dan was daar ongeveer 5 - 6 wat ernstig opgestook het, dan was daar omtrent 20 wat 10 meter ver gedans en gesing het, en laastens die groter groep wat omtrent 15 meter en verder gestaan het en nie werklik entoesiasties gelyk het nie. ( ń nóg groter groep van ongeveer 300 het 100 meter ver weggebly) Myns insiens was die strategie om groepe op 4 of meer plekke te versamel die perfekte regte een wat ons weer kan gebruik want ons was nerens in so ń groot groep dat die SAP nodig gehad het om op ons te fokus nie, hulle aandag was meer op die EFF terwyl die media se aandag meer op ons was. Met 4 of meer groepe op verskeie plekke is dit ook onmoontlik om ons almal vas te keer. Ek was daar en ek is tevrede.

  • @jaconel3361
    @jaconel3361 Před 3 lety +5

    Goeie en gebalanseerde uiteensetting Johan.

  • @moli4253
    @moli4253 Před 3 lety

    Het na almal se videos gekyk. BL, SL, DH, WP ens ens. Jy, met alle respek maak die meeste sin van hulle almal. Vind aanklank by jou intellektuele redenasies. 👍👍

  • @gospelfilms7942
    @gospelfilms7942 Před 3 lety

    Ek het 'n oorlog verwag maar ek is dankbaar dat dit nog nie begin het nie. Ek weet baie onder ons is nie reg met God nie en sou Hel toe gaan ons sterf, so ek bid vir genadetyd om vir hulle tyd te gee om die Here aan te roep voordat hulle omkom in 'n Derde Vryheidsoorlog. Ek bid ook dat die wat nie in die oorlog gaan deelneem nie tyd het om na veilige gebiede of lande te ontsnap, anders word hulle net slagoffers vir Afrika. Miskien kort ons ook meer tyd om georganiseerd te word vir die hongersnood wat saam die oorlog gaan kom. Passop vir Boere verraaiers.

  • @kimlee2723
    @kimlee2723 Před 3 lety +2

    Definitive a win for the farmers and a rotten egg for the political party who for some reason went there with land issues and overlooked they just disrespected the young man who was brutally murdered

  • @gospelfilms7942
    @gospelfilms7942 Před 3 lety

    Jy noem baie goeie punte. Dankie.

  • @janniedutoit532
    @janniedutoit532 Před 3 lety +2

    Jou opsomming oor die persoonlikheids verskille is vrek interressant. Ek het die storie so bekyk en gedink Ooo vader. Maar jy is reg, nie een van ons is dieselfde nie, dis tyd dat ons dit besef.

  • @christrytsman7816
    @christrytsman7816 Před 3 lety +2

    Oor die getalle verskil ek so bietjie maar wat ek wel oor saamstem is dat ons nie hoef saam te stem om te kan saamstaan nie

  • @jjjferreira259
    @jjjferreira259 Před 3 lety +1

    My grootste hoop is dat ons ware leiers hier geidentifiseer is, en dit is die wat nie verdeel nie.

  • @andrewgoetzsche8858
    @andrewgoetzsche8858 Před 3 lety

    Johan spot on you make sense

  • @roycarrol4631
    @roycarrol4631 Před 3 lety +3

    Dit was 'm wem. Juju is gewys ons is noe bang vir sy stemmetjie nie. Ons het ons ingehou. Die hofsaak het voortgegaan.

    • @hannetjiedebeer9480
      @hannetjiedebeer9480 Před 3 lety +1

      Roy moenie so seker wees nie.
      JM is slu, dalk is dit presies wat hy wil hê die massas moet dink.
      Moet nooit die vyand onderskat nie of vrees nie. Ontleed sy strategie. Onthou ook hy gaan vir sagte teiken - ouetehuis in Pretoria - dit het die kinders vd ouers magteloos laat voel, skole - weerlose kinders en onderwysers , kerke , clicks -net weerlose personeel was in die winkels, 2 vodacom winkels in Centurion 2dae in 'n ry hulle het selfone gesteel en laptops en sleutelborde vernietig. Hulle kap paaie op om infrastruktuur te neutraliseer. Brand en breek.
      Alles taktiek om vrees in te boesem.
      Hy weet waar dit die hardste slaan. Oumense, siekes, kinders en vrouens is sy grootste teikens.
      Soortgelyk aan die taktiek tydens die rebellie - net op baie groter skaal.
      Hoe gaan ons dit neutraliseer? Ons het strategiese planne nodig.
      Hy is 'n wrede lafhard en gebruik " konsentrasie kamp tegnieke". Sy verskonings bly dieselfde.
      Hy laat onkundiges sy vuilwerk doen.
      Ons moet op ons voete begin dink.
      Die Een wat in ons is, is groter as die een in die wêreld.

  • @jeremiasbouwer9048
    @jeremiasbouwer9048 Před 3 lety +2

    Ek dink dit was n wen. Boere van wyd en suid was daar en die feit dat hulle selfbeheer toegepas het ondermekaar en met die hulp van die leiers wat daar was is n wen.

  • @richern2717
    @richern2717 Před 3 lety +2

    Wonderlik uiteengesit Johan. Stem 100 % saam.

  • @PierreWheeler
    @PierreWheeler Před 3 lety +3

    Johan jy vat raak!

  • @gmcassell1
    @gmcassell1 Před 3 lety +3

    Wen.Dankie...dis s tyd vir 'n gemeenskaplikke identityd en uniform. Visplakkies end 'n ou t hemp is uit ...kakies is in. Vir almal...

  • @pieterraath5201
    @pieterraath5201 Před 3 lety

    Uitstekende voorstel Auntie Trish!

  • @hw123
    @hw123 Před 3 lety +1

    Was a huge wen. 1. Baie meer van alle rasse begin bewus raak van die wrede plaasmoorde.
    2. Baie bewus wording van talle organisasies en kan begin ondersoek doen waar wil jy inpas

  • @innamanjoubert9881
    @innamanjoubert9881 Před 3 lety

    "Follow the money". Wie finansier die EFF and ANC.Hoe betrokke is die SAPS en SANDF lede by diefstal sindikate en moorde om sogenaamde politiese redes of om mense te intimideer? " Murders in South Africa remain high, with a 1.4% increase in 2019/20, to 21,325 reported cases. This works out to 58 people in the country every day, at a rate of 35.8 people per 100,000 population."

  • @brandenvandermerwe5352

    Verstaan nie hoekom jy EFF met Wit mense vergelyk nie. Ek sou sê jy moes dit met Boere vergelyk. Hoekom dit 'n rasse saak maak. Dit is die probleem hier!

  • @richern2717
    @richern2717 Před 3 lety

    Brande in die Hoopstad, Hertzogville ens. areas. !

  • @henkie1974.
    @henkie1974. Před 3 lety

    Eerlik. Ek het soveel Afrikaners probeer volg. Ma ek dink nie ek is op die vlak nie. Miskien is ek n ander tioe BOER. Al wat ek weet as ons nie n goeie leier gaan kry nie gaan ons Suid Afrikaanse Boere Volk nie meer lank bestaan nie. Groete opregte BOERE. Ek verlaat julle. Ek vind nie baat uit jul gesprekke nie.

    • @sidelineropinions4692
      @sidelineropinions4692 Před 3 lety +1

      Miskien is jou plan dalk die heel swakste. As daar net een groep en een leier is word een misdaad deur een lid 'n misdaad deur almal en siedaar al die vlieë met een klap.