Episode 7 - Koos Moorcroft

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 20. 02. 2024
  • Koos Moorcroft is alom bekend as die Sersant-Majoor wat nie gil en skreeu nie. Hy genereer respek deur van voor af te lei en die voorbeeld wat hy ten alle tye gestel het. Deur te skree word wedersydse respek verloor.
    Sy bydrae tot die SAW en die latere SANDF is onskatbaar.
    In hierdie video gee hy as die storieverteller, ʼn voorsmaak hiervan.

Komentáře • 8

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 Před 20 dny

    Baie dankie. Hierdie was weereens wonderlik. SM Koos is n yster

  • @ignusmarais
    @ignusmarais Před 3 měsíci +1

    Ek onthou as n 2de Lt die dag toe ek my lesenaar amper omgespring het. Toe ek opkyk om te sien wie in my kantoor deur gehalt het, sien ek Samajoor Koos daar. My gat afgeskrik soos ek probeer opspring om te strek. Samjoor Moorcraft het met voorbeeld gelei en respek vir almal gehad.

  • @goodbarbenie5477
    @goodbarbenie5477 Před 4 měsíci +2

    Ahem...We are wll brothers in arms. As an olde Rhodie we did what we did, with no regrets as it was worth ever effort. We gave them Hell. And mean Hell with a Capital "H". 😅. And as the spirit lives on, as an old Rhodesia bush veteran we never die. Oh...! Yeah we may age little and fade a little but die impossible...😊😂. We actually just mellow like good old Brandy...😊😅😂....

  • @JumboMobile-wd2yy
    @JumboMobile-wd2yy Před 3 měsíci +1

    As ek samajoor moorcroft sien Dan sien ek vir kolonel James Hills voor hom. Die twee van hulle was n A team saam.

  • @lizetteswart6595
    @lizetteswart6595 Před 2 měsíci

    Ek ken hom nie as sa-majoor nie, maar Koos Moorcroft het my survival skills geleer en ons groep opgevat Angola toe met sy safari company in 2008 - so baie wat ek weet het ek by hom geleer! En hy lyk of klink nie 'n dag ouer as 2008, toe ek hom leer ken het nie. Ek hoop dit gaan sommer baie goed met hom en "die Engelsman" soos hy Isobel noem.