Video není dostupné.
Omlouváme se.
Soen die reën - Jak de Priester met Steve Hofmeyr
Vložit
- čas přidán 23. 07. 2017
- Jak de Priester en Steve Hofmeyr het hierdie duet opgeneem wat op Jak se nuwe album, 15 jaar gehoor kan word. Die video was vir 'n spesiale TV uitsending vervaardig en ons deel hom graag met julle!
Die liefde is die belangrikste in die huwelik, en agter elke man, staan n vrou, se met trane in my oe, dis n verskriklike mooi lied, ons hou maar net vas aan Jesus👌🙏🙏🙏🙏👰
Ja n man is so belangrik vir die voortbestaan van n volk. Mag ons Vader ons mans seën met wysheid om ons volk deur hierdie donker tyd te lei.
Sjoe dis 'n baie mooi lied hierdie! Julle twee kan gerus weer so maak!!! Dis pragtig!!!
Baie diep waar woorde...dankie julle xx
Twee legendes wat saam sing!! So waar! Dankie Steve en Jak.
Mooiste lied... diepmooi woorde! JA 'n man mag maar huil!!!
Great singing love it
Wow amazing song❤
Beautiful!
Amazing song guys. Great job! Love it.
So pragtig, woorde kan nie beskruif nie💜
Awesome!
perongeluk weer op die lied afgekom...diep woorde dis baie mooi
Julle mag mar blessing trots op julle hoor🙌🙌🙌👍
WOW Stevo.....so van toepassing!!!
Love Jak de Priester se stem.
Pragtig. 😢
Mooiste song ooit
Hl voices harmonize perfectly...diep woorde...
Hoop jle gaan weer n song saam doen.
Beste lied ooit... 2018/07/20
Die beste song go Jak en Steve
Sjoe! Beautiful
Ek love dt ! Nice song
Love dit!
hierdie lied is vir alle mans,luistr na d woorde
Ek is mal oor die song my man huil as hy sy kaans kry klein hartjie jy mag maar huil wie se n man kan nie huil nie vir my is dit die mooiste as my man huil as jy vir hom bedank vir wat hy beyeken. lief jou my msn.
2 sterk stemme maak so n regte afrikanse lied gaan voort julle manne
Baie mooi Lied. Julle kan maar goed saam sing.