Gosh... the video aesthetic is so neat and the song production is so good, this should be a worldwide hit! Then South African pop scene never cease to impress me. Greetings from this long-time Venezuelan SA music! :)
You must also listen to Sound of Silence by Ruhan called A touch of class! The best ever version and there were many versions. Left SA in 1978, miss it still.
Ek is van Brasilië (BRASIL), eenvoudig skouspelagtig. Baie geluk!!!!!
Briljant julle twee, julle is wereldklas, niemand moet weer se Afrikaanse Musiek moet terugstaan nie
Een van my heel beste songs na te luister👍🙂🙌♥️💋
Ek het vandag hierdie song gehoor en wow. Maak my proud.
Wow wat n mooi lied. Twee pragtige mense met die mooiste stemme. 🙏💕👌
Net n plesier om na so mooi liedjie te kan luister
So pragtig !
1.7 milj kyke vir n Afrikaanse lied! Pragtige lied in n pragtige taal deur twee begaafde sangers.
Ek geniet dit so geweldig wanneer iemand so met ons taal toor en dan nog twee fenominale stemme om dit vir ons te bring nie.
Hxj😜
Mense dis so pragtig.
Roer aan hartsnare!!!!!💯💯🙏🙏🙏😪😪
Mens luister nie net nie maar voel dit ook. Fantasties
Fyn gevoelig liefdes lied , leen en Olaf uit Spijkenisse Nederland
So gevoelvol so mooi en diepsinnig
Hoendervleis mooi. Wat n pragtige duet vorm die twee nie saam nie. Hul stemme komplimenteer mekaar.
Magnifique chanson. Ruhan du Toit votre voix et incroyable voir addictif
FANTASTIES. Sekerlik my heel gunsteling song van twee van die mooiste stemme!
Goeie hemel maar dit is verskriklik mooi. Well done!!!! ❤❤❤❤❤❤it!!!!
Soms is jy hartseer want jou hart is seer...........brilliant
Ons wonder almal🤣🤣
Ruan has an amazing vocal talent.
Ek love jou. Dankie...XXX
Dit is uitmuntend. Knap gedaan Monique en Ruhan, julle het julle self oortref. Hierdie is een van my gunstelling liedtjies op die oomblik.
Die liedjie Laat my Verlang na my dierbare Engel 💋❤
Awesome!!!! Monique.. my hart raak sommer bly en ek voel trots om te sien hoe goed jy doen en hoe mooi jy sing!! Well done!!
First time I've heard this song. Wonderful song, great blending of the two voices. Beautiful thanks ❤
Beautiful song
Gosh... the video aesthetic is so neat and the song production is so good, this should be a worldwide hit!
Then South African pop scene never cease to impress me.
Greetings from this long-time Venezuelan SA music! :)
Yep I love it
@@garryreynolds8519monique de la
@@garryreynolds85190:12
Wowww beautiful
Dit is fantasties verby! Wow!!
Julle harmonie is so so perfek.
Ruhan weet nie waar jy was nie maar jy het n fantastiese stem wow julle sing mooi saam ook
Waar het RUHAN weggekruip? Wow. julle het hier ń TREFFER gebou. Sò moooi! ❤️
Wow. Dit is ongelooflik mooi.
beste song
i am so heart broken and this song made my day more better
Try listening to Skouers by Riana Nel it helps me when I'm sad!
Julle sing gr8 saam Monique mooiste stem jy het n uitwerking om mens ver te vat met jou musiek.
op
Ek voel so vandag. dis n baie mooi song.
Felicity Venter uxjdihdiidbish
You must also listen to Sound of Silence by Ruhan called A touch of class! The best ever version and there were many versions. Left SA in 1978, miss it still.
My favourite song
Prachtig, lied, song, past perfect in mekaar, subliem
Que voz, que afinação.
Parabéns e sucessos sempre.
Monique het darem n pragtige stem
Stylvol
Wow i love this song💕
Geen ander rede nie. Presies wat dit is. Raadop, want jou raad is op. Hartseer, want jou hart is seer. rede genoeg. Baie mooi julle.
Great !!!!!!!! wat 'n wen span xxxxxx
Absoluut Awesome! Dankie julle!😊
One of my favourites
Grande musica amei a musica o video tanbem è lindo aqui dercio da banda roots of moz.
Awesome song
What a song julle flip dit maak mens weer trots voel op ons taal!!!
Love die Lietjie .... Ruhan se stem is awesome
Cherry Boshosammy
Cherry Boshoff dip in my om voun my lewe end Lief mis ek in my lewe is in stekis
net op die regte Tyd.baie dankie
Beautiful
absoluut stunning....
Goeie tos Monique is darm mooi, dai oë wooee!
Nááádherná písnička slzy mi tačou po tváři
Pragtige lied 👍🏻✌🏻
...maravilhosa complementaridade! ...
Wow … so pragtig, hou baie v/d lied, sulke pragtige stemme Saam 💋
Still a hit
Briljant! Amazing harmonisering!
Hemel, dit is mooi.
Grandes cantores.
stunning stunnng stunning .....tranetrekker...... repeatplay...... sal nou nou weer ok wees met maiden op pad huis toe.
Werttchbfhddjchfvjnf njffjidjvaqoswz8x0xpvdslkgfgfgdnjcjcivi d,d vessels
q
JrxkccxkAsdslsdkdekdkvvxlxlsxoeeelwzlxdkekxkxx
x. C.ed
d,sdkckdcdsvjdsvbzxhczxsxvd,vv,dwfookdj9if
S,'s, ss.zlzlsalalaq.a.w,dsdws, zls.zzls,ekes knee. Ales.s,slz
a. Z
a.lzkzzlz.s,spss, a.s,spss. 's. Sz.ala.s,spss, ssleepertty
mooiste woorde en so diep! Cindy Oosthuizen
ABSOLUTE STUNNING
Nice song.stunning!!
❤ And have been in
Pragtig! Lovit!!
beautiful classic
Briljant!!
FinAlly!!! Stunning liedjie julle!!!🌸🌸🌸
اعجبتني الاغنية مع العلم انني لم افهم اي كلمة
Wat 'n ongelooflike song in Afrikaans!!! "Knock out!!!"
Sjoe ek het nie woorde! Mag jul nog lank saam sing!
Bitter mooi julle moet asb n Album saam uit bring xx
Absoluut stunning!!!!
Die kyk hou gaan hy eensaam in hou lewe koort
❤❤❤
Love you guys❤❤
Gee my hoendervleis!!!! Stunning x 10!!!!
Stunning 😍
Listening to Afrikaans makes me homesick
Ja, soms is n mens hartseer, die woorde troos, dankie
Very nice this song
Monique jy is amazing ✅
Ek love die emosies wat gebruik is
Awesome my fav liedjie
True wordsLove you 2
Bje mooi musiek monique sing asemroowend mooi 💜
Ongelooflike stemme! Puik! My Taal, My Kultuur KOOK!
Pragtig 👌👌
Pragtig!!!
Ruhan Ruhan..... moet nooit ophou sing nie.... jy het 'n asemrowende stem!! jy en Monique klink baie goed saam.
AMOR DA MINHA VIDA ❤❤😂😂
JA MAN!!!!!!!!!!!!!!!
🌺 have a good
From you have a ❤
Pragtig .
Hierdie girl kan sing!!
WOW!!!!!! Julle moet meer saam sing. Pas soos n handskoen. STUNNING
Julle stemme pas so mooi saam! Maak nog 'n liedjie ♡♡