Romy - Steve Hofmeyr feat. Rocco de Villiers

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 02. 2024
  • Hudba

Komentáře • 398

  • @anitaassad4499
    @anitaassad4499 Před 4 měsíci +55

    Wow. A most amazing song. Tears running. A great adaptation of the song Cindy.

    • @SteveHofmeyrTV
      @SteveHofmeyrTV  Před 4 měsíci +8

      Thank you so much!

    • @me-zh6nu
      @me-zh6nu Před 4 měsíci +2

      Mooi liedjie oompie steve luister dit hier uit new zealand uit jou musiek is altyd mooi verby mag dit n goue plaat toe gaan song net AMZING verby en beautiful en spesiaal vir romy wees❤❤❤❤

    • @esme2106smit
      @esme2106smit Před 4 měsíci +4

      What a beautiful amazing song, it gives goosebumps, pure love from a dad to his daughter

    • @viviennefuidge2891
      @viviennefuidge2891 Před 3 měsíci +2

      Went to Steve's Neil Diamond show at the Atterbury Theater and he did this beautiful song for us. The man is a legend ❤

    • @riaferreira9025
      @riaferreira9025 Před 2 dny

      Dis so mooi❤

  • @mmmrhinogirl5963
    @mmmrhinogirl5963 Před 4 měsíci +70

    Die beste en mooiste dinge in die wêreld kan nie gesien of selfs aangeraak word nie - dit moet met die hart gevoel word. HIERDIE is een van daardie oomblikke. Welgedaan Steve! Romy jy is die pragtigste poplap engeltjie. 💕💕Ek bid Sy rykste seen oor julle toe, vandag en elke dag. 🙏

  • @estellepruis7748
    @estellepruis7748 Před 4 měsíci +18

    Liefde wat net 'n ouer vir 'n kind kan voel. Mens kan dit nie net sien nie, mens weet hoe voel dit. Steve wat 'n pragtige lied aan jou pragtige dogtertjie opgedra. Jy kan met woord en wysie nog steeds ons hartsnare roer soos altyd vantevore. Jy het beslis nog die gawe in oorvloed. Sy sal altyd kan terugkyk al is sy 80 jaar oud en die spesiale band tussen julle twee onthou. So mooi, so eg. Seënwense vir jou en jou pragtige vrou en kinders.

  • @roelien
    @roelien Před 4 měsíci +47

    Wow! Hierdie is een van Steve se mooiste songs ever. Ek hoor sy hart

  • @Smittie5602
    @Smittie5602 Před 4 měsíci +22

    Wat a pragtige liefdes lied van n pa aan sy dogter. Dis prsgtig. Deur die hartseer trane moes ek tog lag vir daardie "flexible moves" van jou.❤💥

  • @marthaof8
    @marthaof8 Před 4 měsíci +36

    Hartseermooi. Wil daardie dag sien as Romy in haar trourok en aan Pappa se arm haar nuwe liefde tegemoetloop❤❤

    • @stephenkhoury5256
      @stephenkhoury5256 Před 4 měsíci

      Ek vir ook die dag sien. As Papa Steve ooit opdag!!

    • @mambaz28
      @mambaz28 Před 4 měsíci

      moet jy nou n D... wees@@stephenkhoury5256

    • @user-hd6yw7te7b
      @user-hd6yw7te7b Před 3 měsíci

      Wil net nni haar man wees ni😂want pappa gaan omtrent sy kop was😅

  • @blinkgedagte3570
    @blinkgedagte3570 Před 4 měsíci +11

    Daar laat huil jy my nou snot en trane!!! Dis verbyannerkantGaries mooi, Stefaans!!!

  • @user-gs3hv6hd4v
    @user-gs3hv6hd4v Před 4 měsíci +18

    Steve, jy Sal altyd Romy se 1ste liefde bly. Jy is verewig in haar hartjie. Jou pragtige Romy sal altyd jul spesiale band koester. Dankie vir die deel...dit is so diep en mens kan jul liefde vir mekaar aanvoel. Dit is die mooiste liedjie.❤

  • @celmar1953
    @celmar1953 Před 4 měsíci +15

    Romy ..!!! Dit is baie Spesiaal, Pragtig en uit jou Hart Steve!! ....!!! Sekerlik uit elke Pappa se hart vir hulle Romy's.! Ons deel dit graag met jou ..!

  • @groenbelinda1
    @groenbelinda1 Před 4 měsíci +10

    Sjoe. Asemrowend Mooi. Prysloos. Dit is ONS Steve ❤❤

  • @marius9597
    @marius9597 Před 4 měsíci +16

    Pappa Steve,Awesome MOOI song!!
    Voel presies net so oor my Dogter...
    Hulle word so vinnig groot en bly pappa se prinses!

  • @julandastrappazzon9531
    @julandastrappazzon9531 Před 4 měsíci +12

    Dis so dierbaar,bring sommer groot trane met al die mooi woorde,so voel ons maar oor ons dogters!!puik puik puik song!!!❤

  • @melvynwalters3076
    @melvynwalters3076 Před 4 měsíci +16

    Ek kry letterlik trane in my oe. Wat n pragtige lied en video. God seen jou en jou familie Steve. ❤❤❤❤❤

  • @stacyinInSANeDiego
    @stacyinInSANeDiego Před 4 měsíci +23

    So eloquent and sincere. Two beautiful souls! Fantastic effort by Romy, too. ❤❤❤

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 Před 4 měsíci +13

    Hoendervleis mooi, Steve. Jy stel nooit teleur nie. Jy is n gunsteling van my al van 1976 en sal dit altyd wees. Baie dankie vir n ongelooflike hartseer lied, maar dis so waar. ❤❤❤❤

  • @thestagecoachjl
    @thestagecoachjl Před 4 měsíci +16

    Thank you for the opportunity, Steve, and for introducing me to your beautiful little girl!🩰💝💃

  • @bridgetjoubert5837
    @bridgetjoubert5837 Před 4 měsíci +12

    Love this remake of Cindy, well done with the lyrics Steve ❤

  • @mariusdevos63-777
    @mariusdevos63-777 Před 4 měsíci +7

    Absoluut briljant, en dit roer die hartsnare behoorlik!

  • @bb4love486
    @bb4love486 Před 3 měsíci +6

    So beautiful ,Steve,it left me in tears thinking of my grown up daughter 😢 Can't believe how time robs us of love and joy 😢 Treasure the time with loved ones ❤

  • @gerritmarais2934
    @gerritmarais2934 Před 4 měsíci +11

    Die lied het baie betekenis vir my vandag.
    My oudste dogter tans in VSA. Gister gehoor sy trou en kom nie terug.
    Wat ñ mooi oomblik moet wees het my in trane. Mag sy gelukkig wees en liefde vind

  • @casperjacobs1342
    @casperjacobs1342 Před 4 měsíci +4

    Fantasties Steve. Jy en Romy is sterre. Een van die mooiste melodieë.

  • @altaopperman6607
    @altaopperman6607 Před 3 měsíci +3

    Dankie Steve, dit is verby mooi.

  • @user-pu7cc5xq6q
    @user-pu7cc5xq6q Před 3 měsíci +5

    This is so special..The love you have for your daughter is amazing

  • @marinaholl6124
    @marinaholl6124 Před 4 měsíci +6

    Wow, wow 🎉 alweer n treffer so uit jou hart Steve! Baie mooi. Ons ondersteun jou vir wat jy vir Suid Afrika, ONS LAND, SUID AFRIKA doen. Moet nooit ophou nie. Ons staan agter jou vir support. Gid bless. 🎉❤

    • @marieferreira9535
      @marieferreira9535 Před 3 měsíci +1

      3:51 Pragtig Steve n pa wat sy hart blood gestel het❤ Powerful words 🎉

  • @user-vc4mg1vg3i
    @user-vc4mg1vg3i Před 3 měsíci +3

    Wow, Steve, dis pragtig en vol van pappa hartsliefde. Jy is en bly maar vir my SA se beste sanger. Geniet haar want voor jy jou oē uitvee breek daai dag waarvan jy sing aan.❤

  • @patmartens4751
    @patmartens4751 Před 4 měsíci +5

    After listening to it Cindy I decided this is the loveliest and Romy dancing is the cherry on the top very lovely Steve well done

  • @lizaanbotha5379
    @lizaanbotha5379 Před 3 měsíci +3

    Trane loop op my wange en ek is hoendervleis. Die liefde van 'n Pa vir sy dogter. ❤ Jy raak ons harte met die een Steve.

  • @margaretpautz843
    @margaretpautz843 Před 4 měsíci +7

    I remember this melody from the 70’s .. Cindy .. but you have reinvented it beautifully ! ❤️❤️

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 Před 4 měsíci +7

    Hoendervleis en trane wat loop dis die mooiste mooi dankie Steve❤❤

  • @user-st4fr2df4s
    @user-st4fr2df4s Před 4 měsíci +2

    Awesome song Steve, pas haar mooi op, hou haar naby aan jou hart, voor mens jou oë uit vee is hulle Groot.
    Mag sy vir julle tot Groot seën wees en mag Vader se hand altyd oor haar wees, en haar veilig en styf vas hou in sy Sy arms

  • @davidbillingham6280
    @davidbillingham6280 Před 4 měsíci +3

    From New Zealand - Brilliant Steve Brilliant. Thank you.

  • @annieschultz7529
    @annieschultz7529 Před 2 měsíci +1

    Wat kan ek se ongelooflik mooi nes pappa Romi en mamma.❤

  • @jolandaferreira9961
    @jolandaferreira9961 Před 4 měsíci +3

    Dit is awesome Steve. Hulle word so vinnig groot. Romy is so bevoorreg om jou as haar papa te hê. 🤗🤗

  • @alta2715
    @alta2715 Před 4 měsíci +4

    Soveel emosies in die lied absoluut fantasties

  • @sonettevandyk6874
    @sonettevandyk6874 Před 4 měsíci +2

    Absolute pragtige Liedjie Steve met baie diep woorde. Kinders word so vinnig groot. Kwessie van n oog wink. 🙏❤

  • @karenburger2447
    @karenburger2447 Před 4 měsíci +4

    So n pragtige liedjie met soveel liefde.

  • @ansiebam2967
    @ansiebam2967 Před 4 měsíci +5

    Ai Steve😢. N traan in my oog en hart en n knop wat pyn, in my keel❤👏

  • @louisjohannesroux8980
    @louisjohannesroux8980 Před 3 měsíci +1

    Dit is baaaaaaie mooi Steve.ek love dit baaaaaie.

  • @paulkruger7211
    @paulkruger7211 Před 3 měsíci +1

    Steve dis regtig n pragtige liedtjie en jy is my Hero ons moet net sterk wees dankie vir als Steve

  • @landibear6509
    @landibear6509 Před 3 měsíci +1

    Romy is haar ma uit geknip. Perfeksie.

  • @RICH_Photography
    @RICH_Photography Před 4 měsíci +1

    This was an absolute pleasure to film and edit for you Steve…a beautiful song with beautiful people in it, absolute recipe for perfection ❤

  • @user-dq9xp7pp4r
    @user-dq9xp7pp4r Před 3 měsíci +2

    ek hoop julle speel hierdie liedjie op haar troudag..Pragtig Steve

  • @hildamitchell4655
    @hildamitchell4655 Před 3 měsíci +1

    Shoe Steve jy het jouself oortref. Dis jou beste song ooit❤ love dit❤

  • @burtonwebsteroberholzer7800

    This song is timeless, I will listen to it for as many hears I still have left on this earth, and everytime I will think it is the best ever. Absolutely bloody fabulous.

  • @madeleinedonaldson4422
    @madeleinedonaldson4422 Před 4 měsíci +4

    Rocco plays beautifully and Steve singing so beautiful aas well as the dear little girl❤❤❤

  • @tacovanrheenen6554
    @tacovanrheenen6554 Před měsícem +1

    Wat een prachtig lied, geschreven en geraakt in mijn hart. Natuurlijk komt het door de mooiste naam 😂 die mijn dochter ook heeft. Dankjewel Steve

  • @user-yx2kp2zd9w
    @user-yx2kp2zd9w Před 4 měsíci +3

    Soos altyd. Onoortreflik!!! Romy volg in jou voetspore. Pragtig, soos hasr mamma!

  • @yolandakeet3300
    @yolandakeet3300 Před 3 měsíci +1

    Steve dit is seker een van die mooiste mooiste liedjie wat jy ooit kon sing hoop dit word n top goud no 1 lied jy sing baie mooi eendag sing pa en dogter saam mooi gedoen van ons uit NAMIBIA HENTIESBAAI

  • @beatricenel7765
    @beatricenel7765 Před 4 měsíci +1

    Hoe dink ek nou aan my ma sy was so versot op jou musiek.Ek dra die lied aan haar oor hoop sy hoor hom daar in die Hemel.😢

  • @lindajancowitz4618
    @lindajancowitz4618 Před 4 měsíci +1

    Trane loop dit is n treffer pragtig dankie Steve

  • @sheree136
    @sheree136 Před 4 měsíci +4

    Baie geluk Steve Romy was 'n pro en jy natuurlik ook soos altyd. Sy't by die beste geleer. ❤

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 Před 4 měsíci +2

    Pa en dogter, so n pragtige verhouding❤😊Mooi liedjies😊

  • @VelvetTouch100
    @VelvetTouch100 Před 4 měsíci +1

    Sjoe, dis mooi, trane het gerol! Jul liefde vir mekaar gloei in hierdie video. Kosbaar. Ek het nie eintlik woorde nie.

  • @WendyVanDerBank-wt7nu
    @WendyVanDerBank-wt7nu Před 3 měsíci +1

    Steve jy, Janine en Romi is die pragtigste gesin en sy is 'n pragtige mamma vir jou ander pragtige kinders. Die mooiste mooiste song. Welgedaan. Romi jy is beeldskoon net soos jou mamma. Steve weet net ons staan saam Devon en die hele mislike situasie wat julle deur is en nog moet gaan. Mag ek net byvoeg, Devon is ongelooflik baie soos jy, hy lyk nie net baie na jou nie Steve, hy se sy se met korrekte feite en praat nes jy. Liefde groete van een familie, Hammanskraal, Rustenburg en die mooiste Kaap. Ons is 100% agter julle.

  • @danisebritz3125
    @danisebritz3125 Před 3 měsíci +1

    Pragtige lied en 2 pragtige mense❤

  • @nickycoetzer7106
    @nickycoetzer7106 Před 4 měsíci +2

    Ek wag solank vir die song. Dankie Steve. Sit ek en pik trane. Beautiful en dankie ❤😢

  • @Elladevaal
    @Elladevaal Před 4 měsíci +2

    Sjoe, dis mooi 🙏💞
    Ons kinders, én selfs kleinkinders, word te gou groot

  • @user-jw2gr9fw3y
    @user-jw2gr9fw3y Před 3 měsíci +1

    Wow Steve, dis 'n pragtig, besonderse lief. Jy bly maar die beste!❤❤

  • @user-cg2kp8ld7m
    @user-cg2kp8ld7m Před 4 měsíci +2

    Net die beste! Dankie Steve. 🎉❤️❤️❤️

  • @hansvorste84
    @hansvorste84 Před 4 měsíci +1

    Afrikaans die mooiste suiwer taal ooit 😊

  • @janinecox2813
    @janinecox2813 Před 4 měsíci +2

    En ek tjank sommer oor al die seer in my lewe wat my hart opvreet. 😢

  • @truth.2022
    @truth.2022 Před 4 měsíci +2

    Fantasies ❤❤ sy het voor die land opgegroei. Dit vat my terug toe my kind klein was.....as mens die tyd bq kon vashou...❤

  • @Anna-oq3te
    @Anna-oq3te Před 3 dny

    Oh I love this song..what a sweet little angel..❤

  • @reinettedutoit5783
    @reinettedutoit5783 Před 3 měsíci +1

    Absoluut Amazing Steve! Hoe pragtig, kosbaar is jou liefde vir jou pragtige Romy.. sy sal dit verewig koester en onthou!
    Welgedaan meesterlik soos net jy kan!

  • @lindafouriehoniball3150

    Ek is alleen, nie lekker nie. Dankie Rudi vir die song.
    I

  • @marleenlagrange2899
    @marleenlagrange2899 Před 4 měsíci +1

    Dit is super spesiaal en sooooo pragtig.

  • @simonjaspermusic
    @simonjaspermusic Před 4 měsíci +1

    Jou beste lirieke in 'n lang tyd, woorde het my diep geraak.

  • @rafntumble
    @rafntumble Před 4 měsíci +1

    Fantasties, Steve. Jy vat my liefde vir my eie dogters vas in die woorde van jou liedjie. Baie spesiaal! Baie dankie.

  • @sueolver5445
    @sueolver5445 Před 4 měsíci +1

    Cindy was my gunsteling in die 80s

  • @user-qz5gi4uh6x
    @user-qz5gi4uh6x Před 4 měsíci +1

    Hou van die "remake" van "Cindy". Onthou dit uit die 70's. Ja, Steve, hoe ouer mens word, hoe meer besef jy hoe vervlietend als is. Teen die tyd wat sy trou, is jy seker al in jou 80's. Maar jy's reg. Die dag toe my pa sterf, het ek geweet niemand sal my ooit weer so beskuttend liefhê nie. Geniet elke oomblik van jul saamwees!

  • @Justme0243
    @Justme0243 Před 4 měsíci +1

    Wow wow wow!!!!! Pragtig Steve 😊

  • @veratrahms4505
    @veratrahms4505 Před 4 měsíci +1

    Wow wow wow. Dit is pragtig verby Steve. Kry sommer trane in my oë❤❤❤

  • @sonjaleroux1032
    @sonjaleroux1032 Před 4 měsíci +1

    Pragtig Steve!!! Love dit!! 💕💕💕

  • @kalla1971
    @kalla1971 Před 4 měsíci +1

    Wow, so spesiaal Steve ❤

  • @runawaybrideZ
    @runawaybrideZ Před 4 měsíci +1

    So so so bitter mooi! ❤❕

  • @daleenengelbrecht6311
    @daleenengelbrecht6311 Před 4 měsíci

    Hartverskeurend mooi 😢😢❤❤

  • @danievanrooyen7046
    @danievanrooyen7046 Před 4 měsíci +2

    Welgedaan Steve
    ..

  • @user-cs9um2kk9h
    @user-cs9um2kk9h Před 4 měsíci

    Baie mooi net die Liefde van n Pappa vir Romy so trots op jou Steve die mooiste liedtjie vir jou mooie Princess Romy❤️❤️❤️❤️

  • @adrianamartinez337
    @adrianamartinez337 Před 4 měsíci +1

    ¡ Bellos, bellos ! ❤

  • @elizejacobs-ip2zv
    @elizejacobs-ip2zv Před 4 měsíci +1

    Die mooiste song... Welgedaan

  • @elnawondergem4823
    @elnawondergem4823 Před 3 měsíci +1

    Huil-mooi!! My trane loop vrylik oor my wange...ons engeltjie is al 4 jaar in die hemel...Steve dis die moiste mooi!!

  • @wilmahurn
    @wilmahurn Před 4 měsíci +1

    Pragtig Steve, dis regtig amazing

  • @lianieuwoudt7465
    @lianieuwoudt7465 Před 4 měsíci +1

    Wow!! So pragtige song♥️. So kosbaar pa en dogter!!♥️♥️

  • @sallycarelzen6129
    @sallycarelzen6129 Před 3 měsíci

    Wow, pragtig. Love dit.

  • @lesliegrunewald
    @lesliegrunewald Před 4 měsíci +2

    Pragtig Steve.

  • @bertbotha6370
    @bertbotha6370 Před 4 měsíci

    Ag Steve, dis nou pragtig. Roer 'n Oupa se hartsnare erg. Welgedaan. Mooi lirieke, dankie.

  • @lindabooij-liewes3325
    @lindabooij-liewes3325 Před 4 měsíci +1

    Absolutely beautiful ❤

  • @zandrawalker9553
    @zandrawalker9553 Před 4 měsíci +1

    Beautiful!

  • @alanascholtz4310
    @alanascholtz4310 Před 4 měsíci +1

    Wow!! Pragtig!!!!

  • @hildarossouw2743
    @hildarossouw2743 Před 3 měsíci +1

    Wow Steve, dit is so 'n pragtige lied, die trane vloei ❤

  • @magdarheeder4611
    @magdarheeder4611 Před 4 měsíci +1

    WOW WOW! Mooier as mooi song ❤

  • @nadiawolmarans9954
    @nadiawolmarans9954 Před 3 měsíci +1

    Al wat ek kan sê is WOW, dit is n asemrowende mooi liedjie ❤

  • @user-kd5wh2hp2m
    @user-kd5wh2hp2m Před 4 měsíci

    Dit is n stunning song met soveel liefde in die weergawe vanuit pa se hart. Steve jy mag maar.🤗

  • @suevanrooyen6830
    @suevanrooyen6830 Před 4 měsíci

    Steve dis nou n mooi Video. Sys pragtig.....Dankie vie my UAS.

  • @GerteyCoertss-cw5tz
    @GerteyCoertss-cw5tz Před 3 měsíci +1

    Beautifull. Not enough words .

  • @maureend6515
    @maureend6515 Před 4 měsíci

    Beautiful ❤ geniet die kleine lyfie

  • @annelisemostert3667
    @annelisemostert3667 Před 3 měsíci

    Wow. Dis ongelooflik mooi Steve, n trane trekker liedjie

  • @estelleduplooy8142
    @estelleduplooy8142 Před 4 měsíci

    Steve, jy is n kosbare pappa. Sy is so pragtig. Two beautiful souls.

  • @annemariemeyer9356
    @annemariemeyer9356 Před 4 měsíci +1

    Oe so so pragtig. Dankie steve dit is tops❤

  • @judikavanderwalt304
    @judikavanderwalt304 Před 4 měsíci

    Sjoe...knop-in-die-keel mooi!!