Herkoms en Erfenis - Afrikaanse Vanne

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 09. 2024
  • Hierdie video is 'n inleiding tot die oorsprong van Afrikaanse vanne. In die opvolgende videos sal die herkoms en geskiedenis van die families wat Afrikaanse vanne voer om die beurt behandel word.

Komentáře • 10

  • @999soareagle
    @999soareagle Před 11 měsíci +1

    Baie interessant. Dankie .

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 Před 11 měsíci

    Dankie vir jul werk en moeite en geloof!

  • @justinsmit8199
    @justinsmit8199 Před 11 měsíci

    Knap gedaan met die video! Ek sal dit baie waardeer as julle n video kan maak oor Smit. Ek was altyd onder die indruk dat Smit afkomstig is van Maastricht in Nederland. Sal graag julle kant van die stoerie wil hoor.

    • @peninhand
      @peninhand  Před 9 měsíci +1

      Hierdie "julle" is eintlik net 'n jy. Ongelukkig kom ek kwalik by alles uit, ek wens ek het meer tyd gehad. Die eerste van wat bespreek gaan word is egter Van den Heever, maar ek sal gaandeweg by almal uitkom. Ek het dalk meer tyd hier oor Desember. Dankie vir jou mooi kommentaar.

  • @DragonsAndDragons777
    @DragonsAndDragons777 Před 11 měsíci

    Hurrah, uiteindelik nog 'n video!

    • @peninhand
      @peninhand  Před 9 měsíci

      Lag ek nou. My tyd was so beperk, ek wens ek kon net videos maak.

  • @jasonbothma1908
    @jasonbothma1908 Před 11 měsíci

    Hello pragtige video kan jy asb vir die van bothma /botma doen

    • @peninhand
      @peninhand  Před 9 měsíci

      Dankie jy. Ja, ek sal gaandeweg by almal uitkom. Ongelukkig gaan die eerste een Van den Heever wees. My tyd was net baie beperk hierdie laaste klompie maande, maar ek sal oor Desember sien of ek 'n paar vanne kan inpas.

  • @the.with.man.inside
    @the.with.man.inside Před 11 měsíci

    Geweldig dat deze man dit vertelt

    • @peninhand
      @peninhand  Před 9 měsíci

      Bedankt. Helaas vind ik nauwelijks tijd om verder te gaan. De eerste achternaam die ik zal toelichten over de herkomst van de achternaam en de herkomst van de voorouders is de familienaam Van den Heever. Ik wil graag een aantal van onze achternamen bespreken.