Boerenkrijgslied (Steeds op soek na lirieke) / Merck Toch Hoe Sterck

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 12. 2023
  • Die Boerenkrijgslied is ‘n verwerking van die Geuselied “Merck toch hoe sterck” wat in 1626 gepubliseer is. Dié oorlogslied handel oor die beleg en ontset van die stad Berg-op-Zoom in 1622 tydens die Tagtigjarige oorlog tussen Nederland en die Spaanse Ryk.
    Die lied is blykbaar bykans 280 jaar later gedurende die Tweede Anglo-Boereoorlog deur ‘n getal Boere as krygslied gesing. Die oorspronklike lirieke wat oor die stryd tussen Geus en Spanjaard gaan is effens aangepas vir die stryd tussen Boer en Brit.
    Die enigste opname van die Boerenkrijgslied wat tot dusver opgespoor kon word is een wat jare gelede deur die Pretoria Bach Koor uitgevoer is. Dié bewaarde opname is egter van swak gehalte wat dit uiters moeilik maak om die bewoording van die veranderde lirieke te hoor.
    Enige hulp om die korrekte lirieke van die Boerenkrijgslied weer neergepen te kry sal baie waardeer word.
    In hierdie video word ‘n onvoltooide poging om die lirieke te herstel weergegee, maar dit, ten spyte van al die gapings, klink ook nie 100% reg nie
    Die Boerenkrijgslied word gevolg deur die Nederlandse Merck toch hoe sterck.
  • Zábava

Komentáře • 10

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 Před 7 měsíci +1

    Dankie vir hierdie skat...... van onskatbare waarde!

    • @peninhand
      @peninhand  Před 7 měsíci

      Ek stem saam, ek wens net ek kan die lirieke in die hande kry. Ek kan nie hoor presies wat hulle sing nie. Hierdie opname is jare gelede deur die Pretoria Bach Koor uitgevoer, en dit klink of iemand dit ge-"remix" het. Maar dis die enigste weergawe wat ek kon vind.

    • @bart4238
      @bart4238 Před 7 měsíci

      Elk ons Lands boom he ek gehoord. Dit is een epische stuk kulturell erfgoed. Ek kry hoenervleis as ek die lied luister

  • @esserman1603
    @esserman1603 Před 5 měsíci

    Goed gedoen met die lirieke, maar sien waar die vraagtekens is, ek dink nie hulle hoef daar te wees nie want die klank wat daar gesing is, is net die vorige woord waarmee die sangers aan gaan. Dankie.

  • @wayhlan
    @wayhlan Před 4 měsíci +1

    2:28 De Brit zal/zou vrezen (100% zeker)
    2:51 Hoort de trommels/Houdt Transvaal nou fier en vrij (50% zeker)
    3:09 Hier ben ik geboren (70% zeker)
    4:09 Roep/kom alleman nu 't nog kan (70% zeker)
    4:12 En/De kans te... winnen/vechten? (20% zeker)
    Jammer dat het zo moeilijk is om aan de echte lyriics te komen want vind deze versie bijna mooier dan het origineel.

  • @breytonpretorius1856
    @breytonpretorius1856 Před 4 měsíci

    Ek ken 'n vriendin van my ouma wat hierdie in hul kinder koor in die stadsaal gesing het. Ek sal kyk of sy die lirieke nog onthou of nog beter dit het.

  • @tabletsam5624
    @tabletsam5624 Před 7 měsíci +2

    Grüße von Euren Waffenbrüdern aus Deutschland . Wir sind stolz mit euch gekämpft zu haben.

    • @tabletsam5624
      @tabletsam5624 Před 7 měsíci +1

      Und werden wieder miteinander Kämpfen, Wie Siener es gesehen hat.

  • @astralguardoriginal
    @astralguardoriginal Před 7 měsíci

    Deutsch?

    • @peninhand
      @peninhand  Před 7 měsíci +1

      Dies ist eine Google-Übersetzung, ich hoffe, es funktioniert für Sie:
      Das Boerenkrijgslied ist eine Adaption des Geuseliedes „Merck toch hoe sterck“, das 1626 veröffentlicht wurde. Dieses Kriegslied handelt von der Belagerung und Befreiung der Stadt Berg-op-Zoom im Jahr 1622 während des Achtzigjährigen Krieges zwischen den Niederlanden und dem Spanischen Reich.
      Das Lied wurde offenbar fast 280 Jahre später während des Zweiten Burenkrieges von mehreren Buren als Kriegslied gesungen. Der Originaltext, in dem es um den Kampf zwischen Geus und Spanjaard geht, wurde leicht an den Kampf zwischen Buren und Briten angepasst.
      Die einzige Aufnahme des Boeren Krijgslieds, die bisher gefunden werden konnte, ist eine, die vor Jahren vom Pretoria Bach Choir aufgeführt wurde. Allerdings ist diese erhaltene Aufnahme von schlechter Qualität, was es äußerst schwierig macht, den Wortlaut des geänderten Liedtextes zu verstehen.
      Wir würden uns sehr über jede Hilfe freuen, die den richtigen Text des Boerenkrijgslieds noch einmal aufschreiben könnte.
      In diesem Video wird ein unvollendeter Versuch, den Liedtext wiederherzustellen, wiedergegeben. Auf das Boerenkrijgslied folgt das niederländische Merck toch hoe sterck.