Wederstrewig: ’n Gesprek met Steve Hofmeyr - Deel 3

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 02. 2018
  • Steve Hofmeyr gesels oor 'n hele reeks omstrede onderwerpe in hierdie eklusiewe Konteks-reeks. Deel drie handel oor selfbeskikking en die Stem.
    Let wel die idees gekommunikeer reflekteer nie noodwendig die mening van die onderhoudvoerder nie.
    Gesels graag saam op sosiale media:
    Facebook: / forumtvsa
    Webtuiste: forumtv.co.za/en/home/
    Twitter: @ErnstRoets & @steve_hofmeyr gebruik die hutsmerk #konteks

Komentáře • 46

  • @kimlabuschagne6923
    @kimlabuschagne6923 Před 4 lety +6

    Steve Hofmeyr and Ernst Roets YOU ARE IN MY OPINION , BOTH HEROS of what is left of our Beloved Country and ONS NASIE...!!

    • @magdasmit1349
      @magdasmit1349 Před 4 lety

      Steve ek benodig jou epos ivm musiek wat ek aan jou moet besorg

  • @user-rz6jh3bh9b
    @user-rz6jh3bh9b Před rokem

    Dankie Steve. Ek dink jy moet opstaan as leier vir ons minderheidsgroep. Jy is een van baie min leiers wat ons oor het!

  • @LeonDieBoer
    @LeonDieBoer Před 5 lety +5

    Ernst, ek is onsaglik trots op jou en het geweldige respek vir jou en waardeer wat jy doen. Jy doen vir die Afrikaner Boer wat meeste nooit eers aan sal raak nie. Ek bid vir jou en al wat ek vir jou kan sê is: "God met jou, my vriend."

  • @jancovanderwesthuizen8070

    Moenie van daai mense vergeet nie, wat sê my voorvaders was nie Afrikaans nie, maar ek is lief vir die Afrikaners en hulle kultuur en ek sou vereer voel as jy my 'n Afrikaner of 'n boer sou noem. Die stem te sing is vir my, net so als vir Steve Hofmeyr, 'n voorreg.

  • @julietteclifton6985
    @julietteclifton6985 Před 5 lety +8

    Dankie Steve, ons moet Die Stem beslis weer sing, met ander woorde “RE-INSTATE”

  • @danievanniekerk7033
    @danievanniekerk7033 Před 5 lety +9

    Die Stem het geen haatspraak in die woorde nie

    • @Tsumebleraar
      @Tsumebleraar Před 3 lety

      czcams.com/video/WAa5lm6JQas/video.html

  • @ErrolWeidemann-xn4zv
    @ErrolWeidemann-xn4zv Před 10 měsíci

    I am pleasantly surprised by Steves statements and knowledge.

  • @martiepretorius8600
    @martiepretorius8600 Před rokem +1

    Ek laaik jou steve. Ek stem saam met jou

  • @beatrixrode1082
    @beatrixrode1082 Před 5 lety +3

    As ons grond van ons ontneem word, wat al hoe meer 'n werklikheid word - ons sal niks hê om te verloor nie en dan sal die onafhanklike staat baie saak maak!

    • @selfieb4674
      @selfieb4674 Před 3 lety

      Voeg jou m

    • @selfieb4674
      @selfieb4674 Před 3 lety

      Voeg jou mandaat by .VVA...ULA....VIR SELFBESKIKKING EN ONS EIE ALLES ....VIR ALLE MINDERHEIDS GROEPPE..STEM ONS 2 MILJOEN KRY EN AFSTIG

  • @jacoliencilliers3713
    @jacoliencilliers3713 Před 4 měsíci

  • @yz3066
    @yz3066 Před 5 lety +2

    Verseker saam staan ....maar hoe kry jy al ons afrikaners weer saam....

  • @zianviljoen5644
    @zianviljoen5644 Před 3 měsíci

    👍

  • @LPdeJager82
    @LPdeJager82 Před 5 lety +3

    Soos ek dit sien... staan ons nie saam nie omdat ons almal leiers is :-)

    • @esterveldman4983
      @esterveldman4983 Před 3 lety +1

      Dit was juis die eienskap wat ons laat oorleef het,mense sal wel hulle trots sluk as dit erg genoeg raak

  • @sariekruger3786
    @sariekruger3786 Před rokem

    Steve, as jy Die Stem saam met N'kosi Sikilela sing sal jy verbaas wees oor watter positiwiteit jy sal veroorsaak

  • @nellieswartz7874
    @nellieswartz7874 Před 5 lety +1

    Dit help nie jy se steve en se mense gaan net met sy onderbroek sit jinne skrik en skik wakker of jy nou afrikaanspraat of engels as jy wit is is jy wit en draad sit sien ek jy is dis hoekom ander nasiesie saam staan wat doen die wit mense steek mekaar in die rug steve staan op vir jou ook so pas op jy sit dalk met n blaar wat jou privaat toemaak staan saam jou eie mense ai steve danki jy is die beste

  • @esterveldman4983
    @esterveldman4983 Před 3 lety +1

    Ek gaan vi selfbeskikking,dit gaan kos,dit gaan ongerieflik wees,dit gaan moeilik wees,maar sorry,niks kan moeiliker wees as om n toekoms onder die ANC,ek is maar n voortrkker in murg en been

  • @carolmiller760
    @carolmiller760 Před 3 lety

    Too much time has been lost.
    27 years of WHAT according to the 40 Million Impoverished Poor of the Poor.

  • @shilonel2284
    @shilonel2284 Před 6 lety +1

    Waar is deel 4?

    • @ROPPYL
      @ROPPYL Před 6 lety +1

      czcams.com/video/sjLk4ayZ_cY/video.html

  • @ricusbotha8084
    @ricusbotha8084 Před 4 lety

    Eks met jou.

  • @ThePretender47
    @ThePretender47 Před rokem

    Ek sal trek, al moet ek in 'n tent bly