Video není dostupné.
Omlouváme se.

Ek was oppad hel toe Deel 2

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 1. 03. 2019
  • Hierdie is Program 2 van Piet vd Merwe - Ek was oppad hel toe aangebied deur Amanda Loftus
    Please follow us on:
    Twitter: / patmos_studio
    Instagram: / dailybible.. .
    Facebook: / patmosstudio1
    Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstud...

Komentáře • 15

  • @berenicebassardien8691
    @berenicebassardien8691 Před 4 lety +3

    Baie mooi getuienis van die
    Liefde van Jesus wat nooit ophou om jou te volg tot jy oorgee. Want jy is kosbaar vir Hom.

  • @trudievanrooyen4182
    @trudievanrooyen4182 Před rokem

    Amen

  • @mariuslandsberg7937
    @mariuslandsberg7937 Před 10 měsíci

    Hi kan jy my sê hoe werk die hel asb en dankie

  • @katycoetser7458
    @katycoetser7458 Před 4 lety +1

    Amanda, ek sit in Amerika op hierdie oomblik en het op jou youtube stukkie gekom en ek is so bly want ek het iets wat so swaar op my hart druk.
    Ek het ‘n paar dae gelede gehoor oor die internet dat daar ‘n onafhanklike studie gedoen is hier in Amerika onder veral mega kerke en daar is gevind dat kerkbywoning is goed in die 80% , bydraes is goed baie % punte maar mense het nie ‘n idee wat in die Bybel aangaan nie, bybelkennis regtige kennis en daaglikse lees en navors en verstaan is maar 6%.
    Die mense is absoluut so honger om dinge uit te vind wat vir mense soos ek na 65 jaar se lees en ondersoek amper alledaags geword is vir hulle na ‘n leeftyd in die kerk ‘n wow hoekom het niemand dit nog ooit vir ons vertel nie en jy word gestook met vrae, die mense se honger na die waarheid, nie dogma en reels nie die ondverdunde verduidelik wat die Woord vir ons se, is ongelooflik. Dan vra ek waar het ons leermeesters wat ons die Bybel moes leer verstaan verdwaal, want in die week is hulle onbekombaar en Sondae is hulle onverstaanbaar. Ek ondervind dit as ‘n leek. My hart huil in my as ek besef dat daar soveel tyd gemors is met mooi preke wat niks gese het nie, i.p.v. Soos Jesus ‘n gelykenis plat op die grond met geen groot woorde en redenasies nie net die onvervalste Woord en net die waarheid.
    Ek kuier op die oomblik hier en die virus hou my langer as wat ek beplan het, ek is bv nou besig met Darwin se teorie en ek as ‘n leek sal soveel gate in hom skiet hy sal lyk soos ‘n sif en tog is dit deel van die amerikaanse leefwyse! Die kinders hier, ek praat nie van agtertangse mense nie, opgevoede mense se taal en optrede laat my na my asem snak. Daarom is ek so bly ek het jou rubriek ontdek en kon net ‘n slag met iemand praat wat moontlik sal verstaan en dalk ‘n verskil kan maak. Baie dankie vir die geleentheid en Groete in die Naam van ons Koning Jesus. Katy Coetser

  • @redcross61
    @redcross61 Před 4 lety +2

    Klink of Piet homself gered het. Onskriftuurlike snert.

    • @ernestgouws2479
      @ernestgouws2479 Před 4 lety +3

      Geen mens red homself nie, dis ook glad nie wat hy sê nie. Die boek het hom insig en die kennis gegee Jesus opreg te ontdek

    • @susanm9545
      @susanm9545 Před rokem +1

      @@ernestgouws2479 Dis die wonder van onse God en Vader, Hy werk soos net Hy in Sy Almagtige wysheid kan doen. Hy het Piet so-te-se, in sy siel 'gegryp en geskok' om hom Wakker te maak midde-in sy gejaagde lewe - slegs Hy weet hoe elke mens se gedagtes loop en wat hy nodig het om hom aan te raak. Ons is almal verskillend en die Here hanteer ons so, amen, prys die Here :)))

  • @japieniemand7296
    @japieniemand7296 Před 4 lety +2

    Daarom het Jesus dit duidelik gestel jy moet weergebore word en jy sal die Heilige gees ontvang

  • @susangravenkamp6917
    @susangravenkamp6917 Před 4 lety +1

    Hallo Amanda ek woon in duitsland die sogenaamde Oos duitsland en hier ken baie min mense die Here. Ek het hier toevallig jou onderhoud met Piet gesien en sal bitter graag die boek die " Hemel is n werklikheid" wil kry is dit moontlik dat mens dit kan aflaai en indien hoe gaan ek te werk om dit te doen.