Ongewenste Vreemdeling (1974)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 01. 2017
  • Ongewenste Vreemdeling (Unwelcome Stranger) was the film adaptation of a radio serial from the early 1970s.
    However, Rautenbach transformed it, incorporating many of the themes from his earlier avant-garde "Jannie Totsiens" - a stranger entering a closed community, an unrequited love triangle, the juxtaposition of sex and death and the theme of running from something inside yourself.
    The result is a film of great lyrical beauty, shot in elegant long takes. It contains one of the most famous film sequences in Afrikaans: the dance/suicide scene set to the "Song of the unwelcome stranger"
    take her far away... from her mother
    take her far away... from her father
    take her far away... from her country
    Marie Tjaden Tromp as Matilda
    Marié du Toit as Eleen
    Sandra Kotzé as Lida
    Barry Trengove as Bergsma
    Dulcie van den Bergh as Tannie Ralie
    Marius Weyers as Gerhard Steenberg
    Sann de Lange
    Anele Jonker as Mitz

Komentáře • 53

  • @Karen-ig6bp
    @Karen-ig6bp Před 3 měsíci +4

    Jinne! Ag hierdie is nou nostalgie op sy beste! Vreeslik dankie. Ons waardeer dit meer as enigiets! Moet asb nie ophou om nog op te laai nie. Ons erfenis gaan tot niet en hierdie is wat ons troos! 👏👏💐💐❤

  • @marthaof8
    @marthaof8 Před 10 měsíci +5

    Puik kwaliteit fliek - van draaiboek, regisseur, akteurs en produksiespan. Wens daar kon in 2023 nog sulke flieks wees. Dankie aan hele span vir heerlike kykgenot.🌹

  • @yusufkarriem246
    @yusufkarriem246 Před 3 lety +29

    How I ran home from school to listen to my favourite story on Springbok Radio in the afternoons. Ongewensde Vreemdeling. Dan's van die Flamink and My liedjie van verlange. I still remember them all and it takes me right back to my youth days, what a wonderful era

  • @seymourcpt
    @seymourcpt Před 2 lety +7

    Het die reeks op Springbok radio geluister...uitstekend!

  • @magdanell7128
    @magdanell7128 Před rokem +6

    Pragtige ou fliek. 👏🏻👏🏻👏🏻❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @whoami7292
    @whoami7292 Před 2 lety +4

    Am watching this right now from TEXAS USA

  • @user-ve5es1ht9l
    @user-ve5es1ht9l Před 2 měsíci

    Baie dankie dit was n goeie fliek

  • @susannaude8514
    @susannaude8514 Před 3 lety +9

    Sjoe. Baie goed. Nooit die storie geluister nie. Was heerlik om weer die ou bekendes te sien. Baie dankie!

  • @djmaree8482
    @djmaree8482 Před 4 lety +7

    Baie baie dankie het dit nou regtig geniet was as kind my heel beste fliek ooit en hom van 1999 af weer gesoek kon hom nerens kry nie baie dankie

  • @sharonnieuwenhuis8766
    @sharonnieuwenhuis8766 Před rokem +2

    Amazing

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 Před 2 lety +5

    Dulsie Van den Bergh was darem ‘n uitstekende aktrise gewees…so ook Marius Weyers en Marié du Toit.

  • @MaryPoppers
    @MaryPoppers Před 2 lety +4

    My Oupa het gister verjaar, hy is 88. Hy soek so graag die 1961 fliek deur James Norval - "Spore in die Modder". Is daar iemand wat weet waar ek dit kan kry/kyk?

  • @hendriknaude-ds8nk
    @hendriknaude-ds8nk Před rokem +3

    goeie fliek

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 Před 6 měsíci +2

    Wie sou kon dink dat Dulcie van den Bergh jare later die rol van Antie Stienie sou vertolk in Agter Elke Man.👍♥️

  • @aadriangroenewald1828
    @aadriangroenewald1828 Před rokem +3

    Eish, die trane lê vlak...

  • @freddievanniekerk4123
    @freddievanniekerk4123 Před 3 lety +1

    Dankie🥳

  • @johanbrand8601
    @johanbrand8601 Před 3 lety +3

    Een van my gunstelinge. Baie dankie.

  • @petrustrytsman123
    @petrustrytsman123 Před 3 lety +3

    Op Netflix is meeste flieks op ek soek Wildtemmer en seun van Wildtemmer

  • @olgaracz3586
    @olgaracz3586 Před 5 měsíci

    Beutiful sad film. 🎉🎉

  • @gospelfilms7942
    @gospelfilms7942 Před 3 lety +6

    Die titel beskryf my lewe.

  • @hesterduplessis9075
    @hesterduplessis9075 Před 4 lety +7

    Dit is fantasties. Mag ek vra of U vir my Snip en Rissiepit fliek? Byvoorbaat baie dankie. Ek waardeer

    • @Helgardt6189
      @Helgardt6189 Před 3 lety +3

      Hulle het Snip en Rissiepit verwyder van youtube weens kopiereg...dit was so 3 maande terug nog hier onder Afrikaanse flieks.

    • @trevormoses5061
      @trevormoses5061 Před 3 lety +2

      @@Helgardt6189 Snip en Rissiepit vorm deel van die MNet filmoteek: hulle wil nie graag hulle rolprente op die internet he nie.

    • @Helgardt6189
      @Helgardt6189 Před 2 lety +2

      @@trevormoses5061 Snip en Rissiepit is weer terug op CZcams.

  • @sonnikagillespie292
    @sonnikagillespie292 Před rokem +1

    Wat n hardseer storie.

  • @shaunmandich7181
    @shaunmandich7181 Před 3 lety +3

    Het amper nie vir Wilderness herken nie.

  • @macmax8452
    @macmax8452 Před 3 lety +3

    Iedereen ook!

  • @JohanMynhardt
    @JohanMynhardt Před 3 lety +3

    Dit is 'n baie tragiese rolprent. Ek het heeltyd gehoop daar is iets positief 😔

  • @reinettevorster5864
    @reinettevorster5864 Před 6 lety +3

    Ek is op soek na.. Sondag in September... En die winter van 14 Julie.... Enige idee waar ek dt kan koop

  • @terryrudman9463
    @terryrudman9463 Před 3 lety +1

    Weet iemand miskien waar ek 'n kopie van "Die Kavaliers" kan kry ?

    • @trevormoses5061
      @trevormoses5061 Před 3 lety +1

      Kavaliers is op CZcams maar dit is een van twee weergawes.

  • @enyawrebbuj9458
    @enyawrebbuj9458 Před 2 lety +2

    Dis vir jou n kwaai fliek!.....lol

  • @akbarymohamed7861
    @akbarymohamed7861 Před 5 lety +3

    Wil graag weet wat is tv verhaal met Dulcie Van Der Berg en Danie Niehuas

  • @Ldrj714
    @Ldrj714 Před 7 měsíci +2

    Sal wolwe dans in die skemer wil kyk

  • @adotholland22
    @adotholland22 Před 5 lety +1

    hello

  • @buksbarnard7410
    @buksbarnard7410 Před 2 lety +1

    Kon hulle nie aktrisetjies gekry het wat normaal kan praat nie?

  • @whoami7292
    @whoami7292 Před 2 lety +2

    Dulcie is the only good actress I like

  • @whoami7292
    @whoami7292 Před 2 lety +1

    Afrikaners must just learn to be as tough as the GREAT AMERICANS

  • @whoami7292
    @whoami7292 Před 2 lety +1

    Terrible acting

    • @Helgardt6189
      @Helgardt6189 Před 2 lety +7

      Jy verstaan nie Afrikaners se kultuur nie.Geen wonder jy bly in Texas nie.

  • @sexobscura
    @sexobscura Před 2 měsíci +1

    *Marius Weyers blyk wonderlik te wees in alles wat hy doen. Ek dink dit is net 'n teken van ware talent. Hy is regtig ongelooflik in alles wat hy aanraak*

  • @reinerraymondo1586
    @reinerraymondo1586 Před 6 měsíci

    The subtitles are highly annoying ...