Die Kandidaat (1968)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 01. 2017
  • Bernadette Da Silva - Jackie Smith
    Hermien Dommisse - Anna Volschenk
    Marie Du Toit - Paula Neethling
    Roelf Jacobs - Jan Le Roux
    Don Leonard - Krisjan
    Jacques Loots - Reverend Peroldt
    Cobus Rossouw - Anton Du Toit
    Gert Van den Bergh - Lourens Niemandt
    Regardt van den Bergh - Kallie

Komentáře • 8

  • @vasti018
    @vasti018 Před rokem +1

    Baie dankie!

  • @jasongroenewald3683
    @jasongroenewald3683 Před rokem +2

    Wat n voorrreg was dit net nie om die rolprent te aanskou nie. Dit wakker n aanvoeling vir my volk hier in die diepste binne van my aan. Hoe hartseer dat ons unieke volk nou so magteloos is en dit was alles mooi saam gevat in die rolprent. Oor hoe die Afrikaner self nie weet wie hy is nie. Ons het gedink ons weet wie en wat ons is. Maar erens het ons ons self verloor. Ons het baklei vir ons voortbestaan sonder dat ons werklik geweet het wat ons voor baklei. En nou staan ons met handjies gevou en toekyk hoe dit wat was nooit weer sal wees nie.

  • @Kalevipoeg0987
    @Kalevipoeg0987 Před 2 lety +2

    Woenderbaar !!!

  • @trevormoses5061
    @trevormoses5061 Před 4 lety +7

    South Africa's first political thriller made at the height of apartheid.

  • @1a2b3c4d5
    @1a2b3c4d5 Před 6 lety +1

    Uitstekend!

  • @andrewadams6336
    @andrewadams6336 Před 6 lety +1

    Baie goed

  • @andrewadams6336
    @andrewadams6336 Před 6 lety +1

    Goed