Broer Matie (1984)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 28. 01. 2017
  • Simon Bruinders as Kieries Kammies die Kleurlingpredikant.
    Paul Lückhoff as Pietman, Matie se seun.
    Louw Verwey as die skoolhoof.
    Patrick Mynhardt as Jurie.
    Trix Pienaar as Hannie.
    Joe Stewardson as Matie Olivier, die boer wat skielik sterf.
    Stephen Heyns as Dominee Jooste.
    Barry Trengove as Sekel.
    Kristo Pienaar as Broederbonder.
    Michelle Bestbier as Vicki, Pietman se Engelssprekende meisie.
    Douglas Fuchs as Kol. Vos.
    Natalie Roche as Elisabet.
    Trudie Taljaard as Lettie Summers.
    Gerrit Schoonhoven as onderwyser.
    Chris Botha as Diesel-werktuigkundige.
    Johan Brewis as Bloedsap.
    Will Roberts as NP-organiseerder.
    Manie Maritz as Oom Respekte.
    Nico van Niekerk as Jan Staan-Alleen.

Komentáře • 16

  • @romascott6567
    @romascott6567 Před rokem +6

    How sad that those who found it boring don't have a single drop of understanding for the theme of this story. Brilliant movie. Baie dankie vir dié uitbeelding van 'n praktyk wat soveel pyn veroorsaak het. Openhartig en eerlik.

  • @vasti018
    @vasti018 Před rokem +3

    Baie dankie!

  • @hendrinakunneke282
    @hendrinakunneke282 Před 11 měsíci +2

    Dankie mooi storie

  • @amandadupisani2355
    @amandadupisani2355 Před 10 měsíci +2

    Eerste keer dat ek hierdie fliek kyk. Ek sal só dankbaar wees indien jy dalk nog flieks kan plaas oor hierdie onderwerp. Baie, baie dankie❤

  • @andries3339
    @andries3339 Před 3 lety +4

    Nogal 'n goeie weerspieëling van die morele dilemma waarin die kerk homself bevind het.

  • @frikkiebotha7172
    @frikkiebotha7172 Před 3 měsíci

    Het jy asb Chris Botha se movie gansbaai hotel. Dit is my Pa gewees

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Před měsícem

      Wanneer was daardie rolprent vrygestel? Ek het 30 jaar in die SA rolprent bedryf gewerk en ken nie so 'n titel nie.

  • @trevormoses5061
    @trevormoses5061 Před 4 lety +6

    Directed by my friend and mentor Jans Rautenbach.

  • @bigthd2044
    @bigthd2044 Před 2 lety +1

    Boring

    • @trevormoses5061
      @trevormoses5061 Před 2 lety +1

      How so? The film was very controversial when first released in 1983. I would like to hear your opinion on why you consider it boring.

  • @whoami7292
    @whoami7292 Před 2 lety +1

    Afrikaans people could never make movies