Skaapkop/Sheap head over the fire.

Sdílet
Vložit

Komentáře • 10

  • @derickwilliams2195
    @derickwilliams2195 Před rokem +2

    Dear Deon thank you for sharing this recipe as I honestly never knew how to prepare a "Smiley" and my friends constantly bugged on it. Now I can do it right at least. Great post and thank you for sharing. Blessings 💖

  • @driessmith8486
    @driessmith8486 Před rokem

    Hi Deon, geniet jou videos baie. As ek mag vra watse braaier gebruik jy? Waar koop mens so een?
    Dankie Dries

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Před rokem

      Dankie Dries,ons het dit ontwerp en laat bou maar die koste van materiaal,buig en laser het net te duur geword.Ons het R2500 gevra en verkope was maar traag.Was net nie die moeite werd nie.
      Groete Deon

    • @driessmith8486
      @driessmith8486 Před rokem

      Dankie Deon, dit is n jammerte. Dit lyk n praktiese braai. My seun is opsoek na n braai en kon nog nie een kry wat so prakties is nie. Mooidag en sterkte met jou kanaal.

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Před rokem

      @@driessmith8486 Jammer kon nie help nie, baie dankie Dries.

  • @nickmuller2567
    @nickmuller2567 Před rokem

    Dankie mnr. Nou sal ek die outjie moet DIY. 😂 Net bevrees ek sal hom alleen moet geniet. 👍🙏