JESUS loop deur my venster

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 6. 02. 2021
  • Clarice Le Roux het op 3x jarige ouderdom in die kampvuur geval. Sy't haar handjies en haar bene erg verbrand. Die dokters wou veloorplanting gedoen het, maar haar Pa weet wat JESUS kon doen.
    Daai aand sien Clarice (3x jaar oud) JESUS deur haar verster loop en HY raak haar aan.
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    Musiek:
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library

Komentáře • 68

  • @SarieDuToit
    @SarieDuToit Před 22 hodinami +1

    Ek loof U Jesus vir my genesing alle lof en eer kom U alleen toe.Amen

  • @user-cj7zu2un1w
    @user-cj7zu2un1w Před 5 měsíci +2

    Kragtige getuienis.Eer en Lof aan God ons Vader,Jesus die Seun en die Heilige Gees.

  • @user-ue7pt1ck9g
    @user-ue7pt1ck9g Před 3 měsíci +2

    Amen 🙏 I received in Jesus name 🙌🙌😇 God bless you and your family 🙌🙌😇❤

  • @elsieskeier7052
    @elsieskeier7052 Před 4 měsíci +1

    Amen n groot getuienis x wens x kn in anraking kom met Clarise & haar familie🙏🙏

  • @johanmoolman4753
    @johanmoolman4753 Před 2 lety +3

    Amen dis net ons God amen ek glo ook aan wonderwerke amen

  • @sonialemmer1
    @sonialemmer1 Před 3 lety +2

    Prys die Here! Jesus verander nooit en Hy is gister, vandag en more dieselfde!! Dankie vir Jul getuienis, dit is geweldig bemoedigend en moet ASSEBLIEF nie ophou getuig nie. Die Here seën julle almal.

  • @rachelstoltz4297
    @rachelstoltz4297 Před měsícem +1

    Wow God is good always ❤

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 Před 2 lety +1

    Baie dankie vir hierdie getuienis.

  • @lizetteuys5086
    @lizetteuys5086 Před rokem

    Awesome! My só gestig. Dankie JESUS vir my genesing. 🙌🙌🛐🛐

  • @jennyschoeman5825
    @jennyschoeman5825 Před 3 lety +8

    Wonderbaarlike getuienis. Prys die Here! Daar is krag in die Bloed van Jesus Christus. Baie seëninge.

  • @deliahniemandkadoshbride7440

    Wow!!! Aan ons Vader, Jesus en Heilige Gees al die eer!!!! HOE GROOT IS ONS GOD... ALMAL SAL SIEN, HOE GROOT IS ONS GOD!! HY IS DIE NAAM BO ELKE NAAM!!!! HALLELUJA.!!!
    🎼🎵🎶🎺👏🙌👏🙌👏🙌

  • @lizeboshoff9380
    @lizeboshoff9380 Před rokem +1

    Groot Getuienis.Alle Eer aan Ons Vader van die heelal.Dankie Vader.Amen.

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 Před rokem +1

    Dankie Jesus.

  • @facerdas
    @facerdas Před 3 lety +12

    Ek leer Afrikaans en ek het hierdie video ontvang om die taal te oefen. Dit is 'n pragtige getuienis. God seën jou

  • @evelynmeyer2227
    @evelynmeyer2227 Před 2 lety +1

    So dankbaar om na die wonderbare getuienis kon luister ons Dien God van wonders prys Abba Vader Hallejula

  • @JW-wk3ew
    @JW-wk3ew Před 3 lety +3

    My GOD is vol verasings prys u Naam my HEMELSE VADER!!!! TRANE loop GOD is Awesome!!!

  • @poppiekuhn1757
    @poppiekuhn1757 Před 10 měsíci

    Awesome getuienis mag Jesus jul nog Meer gebruik

  • @christajoubert6672
    @christajoubert6672 Před 2 lety +1

    Awesome getuienis.

  • @shortrailer2740
    @shortrailer2740 Před 3 lety +2

    Hallelujah! Ons aanbid die God wat hemel en aarde geskape het!

  • @chrisels7418
    @chrisels7418 Před 3 lety +8

    Naand sé,,baie dankie vir die wonderlike getuienis,wys weereens God is Koning,sonder Hom is ons niks,ek gaan defniftief hulle kontak,amen

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w Před 3 měsíci +1

    Prys Die Here ons dien n awesome God

  • @driekiegrobler8099
    @driekiegrobler8099 Před 3 lety +3

    Wat 'n wonderlike getuienis. Alle lof en eer aan ons Geneesheer, Jesus Christus.

  • @anzelpaulsen2465
    @anzelpaulsen2465 Před 5 měsíci +1

    Pragtige getuienis

  • @DD-ll6uw
    @DD-ll6uw Před 3 lety +11

    Dankie vir die getuienis. Dit wat oom Nico sê, is absoluut die waarheid. Mag tradisie en godsdiens val! Mag ons bevry word van tradisie in Jesus naam

    • @JW-wk3ew
      @JW-wk3ew Před 3 lety

      Stem so saam jou hoeveel mense siele gaan verlore asgevolg van dit.
      Ek bid saam jou in JESUS naam.

  • @kobedeister5234
    @kobedeister5234 Před 3 lety +7

    Hoe wonderlik! Prys die naam van die Goeie Herder. Dankie Jesus vir elke wonderwerk van genesing in liggaam, siel en gees.

  • @fanievanvuuren7771
    @fanievanvuuren7771 Před 3 lety +3

    Hallelujah!!! Prys die Here. He is a miracle working God.

  • @aninablaauw1144
    @aninablaauw1144 Před 3 lety +1

    Amen & Amen🙌🏻

  • @madeleineviviers6494
    @madeleineviviers6494 Před 3 lety +1

    Wat 'n awesome getuienis! Dankie dat julle ons so deur hierdie getuienis bemoedig!

  • @Annmarieprinsloo
    @Annmarieprinsloo Před rokem +1

    Amen ...

  • @user-dv4pt9kq8z
    @user-dv4pt9kq8z Před 6 měsíci +1

    🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻

  • @josuaneethling1906
    @josuaneethling1906 Před 3 lety +2

    Loof die Here vir wonderbaarlike getuienisse. Ons aanbid 'n Almagtige Vader. Al die Lof en eer kom die Here toe.

  • @gertmaree4299
    @gertmaree4299 Před 3 lety +2

    Ek kan ook net se hoe groot is ons God ,dankie hemelse Vader .

  • @Beatus_Int
    @Beatus_Int Před 2 lety +1

    Prys die Here. Ek bid genesig oor my liggaam, My ledemate wat nie meer so lekker werk nie. My geheue en vir geloof so groot Soos n mostert saadjie.

  • @lanavictor2249
    @lanavictor2249 Před 3 lety +8

    HOE GROOT IS ONS GOD🙏🏻

  • @rethavantonder4882
    @rethavantonder4882 Před 3 lety +4

    Dankie JESUS!!!!! Ek loof en prys U !!!!!

  • @theresaswart
    @theresaswart Před rokem +1

    Amen

  • @carynventer7538
    @carynventer7538 Před rokem +1

    Beautiful

  • @winifredbadenhorst2968
    @winifredbadenhorst2968 Před 3 lety +7

    Ons God is groot. Prys ons Hemelse Vader Hallelujah. In Jesus se Naam, Amen.

  • @renerondganger2961
    @renerondganger2961 Před rokem +1

    amen

  • @funnymomentsinsa9438
    @funnymomentsinsa9438 Před 3 lety +1

    Amen praise the Lord

  • @marianevanwyk4047
    @marianevanwyk4047 Před 3 lety +3

    Amen dankie Jesus, Amen

  • @WaldemarvanWyk
    @WaldemarvanWyk Před 3 lety +1

    dankie vir die deel

  • @sienafortuin998
    @sienafortuin998 Před 2 lety +1

    Amen dnkie here u hand oor haar ons prys u

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 Před 3 lety +7

    Geloof bring genesing. Amen

  • @user-cf2vo4ou7r
    @user-cf2vo4ou7r Před 5 měsíci +1

  • @susandevos8585
    @susandevos8585 Před 3 lety +6

    KOSBAAR KOSBAAR KOSBAAR... AN GOD KOM TOE AL DIE LOF EN AL DIE EER .. AMEN.. N AMEN..

  • @hendriklamprecht3028
    @hendriklamprecht3028 Před 2 lety +1

    Ek sien kans vir elke oomblik omdat Hy Jesus my verlosser leef !!

  • @sonjaleroux4377
    @sonjaleroux4377 Před 3 lety +4

    Joh joh..... dis fantasties

  • @christodejager7998
    @christodejager7998 Před 3 lety +1

    Yes amen. Boeta Nico.

  • @clarecerfontyne343
    @clarecerfontyne343 Před 3 lety +1

    Pray for me for complete healing for me and my son

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 lety

      Good day Clare, we agree with you now that you may receive GOD's Healing over you and your son now in JESUS NAME. We speak life over you and your son's body in JESUS NAME. AMEN

    • @TheLionOfAfrica
      @TheLionOfAfrica Před 3 lety

      Father I pray that You will meet with Clare and let your Holy Spirit come upon her and her son. By the stripes of Jesus on the cross she and her son are healed . I break every curse and demonic attack on them and proclaim the power of YHWH Elohim over their lives in Jesus name. My He become a reality in their lives. Amen

  • @nicouys8407
    @nicouys8407 Před rokem +1

    Haar getuienis het my laat terug dink aan die man met die verdorde hand wat deur Jesus genees was, dit staan in Mat. 12:9-20. Tyd van wonderwerke is nog nie verby nie al dink die mense so.

  • @sofiauwugaes
    @sofiauwugaes Před měsícem +1

    Bid vir my siekte😅

  • @alexandervanwyk
    @alexandervanwyk Před 3 lety +1

    Dis ongelooflik wat Jesus vir haar gedoen het.

  • @pietervdwesthuizen9113
    @pietervdwesthuizen9113 Před 3 lety +4

    Dit is regtig wonderlik....

  • @jpvanderwalt5936
    @jpvanderwalt5936 Před 3 lety

    Hallo

  • @japiebloementhal3885
    @japiebloementhal3885 Před 2 lety +1

    Amen

  • @samsonkjoseph6087
    @samsonkjoseph6087 Před 3 lety +4

    Amen