Die wêreld draai nie om jou nie (Riekert Botha)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 9. 10. 2021
  • Al wat jy hoef te weet: wie is Jesus en wat sê Jesus? Om te glo in Jesus, is om gehoorsaam te wees aan Hom.

Komentáře • 24

  • @ElriaFerreira
    @ElriaFerreira Před 28 dny +1

    Wanneer jy nie weet wat om te se of te bid, se net dankie vir onse Vader wat in die Hemel is. So moet julle dan bid.

  • @nicolaasburger1637
    @nicolaasburger1637 Před 2 lety +7

    Dit maak min saak of hoeveel keer ons die boodskap van Jesus gehoor of gelees het, maar dit is krieties belangrik wat ons doen nadat hy Hy die "brood" vir ons gebreek het. Dankie vir die boodskap, dit is die evangelie van Jesus Christus, niks minder nie en niks meer nie.

  • @errollmulder8850
    @errollmulder8850 Před 2 lety +8

    I'm weeping at my cheap discipleship, even after serving as an English Baptist pastor for 38 years and 14 years outside of denominationalism. At the same time I rejoice in Christ my Saviour and Lord. I've been following bro. Riekert's Vita Dei ministry for some years now, and my heart just comes alive at his teaching and preaching of Jesus and him alone, in our present egocentric world and Church. I understand true discipleship in terms of Mk. 8:34-35. Praise God he has a faithful remnant, may I/we not be found wanting in terms of love, gratitude and obedience to his Son Jesus Christ. I read this statement this week by the French mystic Francois Fenelon: "Many think that dying to ourselves causes our pain while its that part of us that still lives that causes the problem. Death is only painful when your resist it. Your imagination exaggerates how bad death will be. Self-love fights with all its might to live. Let all that is not born of God within you die." If possible, please pass this comment and my gratitude on to Pr. Riekert. Greetings from Port Elizabeth.

  • @hendriklandman8735
    @hendriklandman8735 Před 2 lety +7

    Dankie vir n mooi boodskap Riekert. Dit word opreg waardeer. Die waarheid is nooit maklik nie maar altyd mooi.

  • @elizabethadendorff8369
    @elizabethadendorff8369 Před 2 lety +5

    Thank you for your encouraging and Blessed messages

  • @julianahammond4022
    @julianahammond4022 Před 2 lety +4

    Jeremia 9 : 23
    So sê die Here: Laat die wyse hom nie beroem op sy wysheid nie, en laat die sterke hom nie beroem op sy sterkte nie, laat die ryke hom nie beroem op sy rykdom nie;
    : 24 maar laat hy wat wil roem, hom hierop beroem dat Hy verstaan en My ken, dat Ek die Here is wat goedertierenheid, reg en geregtigheid op die aarde doen; want in dié dinge het Ek ń behae, spreek die Here.

  • @francwoiszimmermam665
    @francwoiszimmermam665 Před 2 lety +4

    Baie dankie Riekert vir die nodige kompasswaai weg van ons af en slegs na Jesus.

  • @mariacarstens9579
    @mariacarstens9579 Před 2 lety +2

    Prys die Here jy is so opreg die preek het gepraat met my.dankie Jesus

  • @tinaedwards4748
    @tinaedwards4748 Před 2 lety +4

    Wat n boodskap dankie ek het dit so geniet want dit was uit die hart van God Amen

  • @buksmeintjes9720
    @buksmeintjes9720 Před 5 měsíci +2

    Dankie Riekert

  • @johannabezuidenhout4252
    @johannabezuidenhout4252 Před 2 lety +5

    Awesome woord Riekert wees geseënd met die roeping waartoe jy geroep is. 🙏

  • @florisdemeyer3906
    @florisdemeyer3906 Před 4 měsíci +1

    Baie dankie vir die mooi boodskap

  • @eurecabadenhorst371
    @eurecabadenhorst371 Před 2 lety +1

    Ongelooflike goeie boodskap . Het so baie daar uit geleer. Dankie

  • @williesmit2120
    @williesmit2120 Před měsícem

  • @estracrouse2955
    @estracrouse2955 Před rokem

    Baie dankie Riekert , ek kon myself in jou skoene sit .. (dit was ek ) tot my oe oopgegaan het ..

  • @user-ms3rx9kr4n
    @user-ms3rx9kr4n Před 9 měsíci +1

    Halja jesus amen

  • @leoniebotha122
    @leoniebotha122 Před 2 lety

    Baie dankie vir die "nuwe lig!" Leonie Landman Botha

  • @hermaraubenheimer7169
    @hermaraubenheimer7169 Před rokem +1

    Sjoe! Dit was vandag net vir my.

  • @kobusbritz8530
    @kobusbritz8530 Před 2 lety +2

    Dankie mense

  • @anodeodendaal3663
    @anodeodendaal3663 Před rokem

    Wat is daardie een versie, wat hy gesing het, "Be Excellent... " ens? Dis nie Rom 16:19 nie.. ?