In gesprek met Tony Leon Dinsdag 18 Junie 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 17. 06. 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.
  • Zábava

Komentáře • 19

  • @heinvosloo45
    @heinvosloo45 Před 7 dny +3

    Jinne Izak, jou dekking van hierdie politieke gebeure is darem puik! Baie dankie!

  • @cozinsky
    @cozinsky Před 7 dny +2

    Dankie vir 'n goeie uitgawe van Nuuspod!

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Před 8 dny +2

    Dankie Izak. Tony reguit soos altyd but no commitment

  • @mariondeason1032
    @mariondeason1032 Před 8 dny +2

    Izak, ek moet jou gelukwens, jou besluit om jouself en jou kennis op die internet kanaal te vestig werp vrugte af, dis ongelukkig 😢 so dat ander platforms radio, koerante nie die mylpaal vorentoe gaan haal nie.

  • @jeanettevorster9293
    @jeanettevorster9293 Před 8 dny +3

    Tydskrifte Se tyd ook. Daar is so baie advertensies daarin. Tydskrifte het ook te duur geword. Ongelukkig meer werkloosheid😢.

  • @beverleyuntiedt1777
    @beverleyuntiedt1777 Před 7 dny

    My biggest, most painful gripe is that my 2 favorite radio stations - Classic FM and 702 were hijacked . Why did 'they' have to have a brown finger in every White pie? Nothing was regarded sacred!

  • @Seekat1
    @Seekat1 Před 7 dny

    ❤ jou program Izak

  • @rosalindvantonder5176

    Se my waar kry ons Kaptein se Moer Koffie link asb 😊

  • @AnnelisedeWet
    @AnnelisedeWet Před 8 dny

    Dankie Izak !

  • @nadenebarnard1830
    @nadenebarnard1830 Před 8 dny

    Tony praat mooi afrikaans .

  • @simonpaulmiddleton
    @simonpaulmiddleton Před 8 dny +1

    Instead of "sell out" language which is so easy to roll off the tongue... how about the phrase, " buy-in".

  • @henniemyburgh6873
    @henniemyburgh6873 Před 8 dny

    Klank👌

  • @jamesroodt6916
    @jamesroodt6916 Před 8 dny +2

    Ek verstaan waarom RSG jou gefire het

    • @balsak007
      @balsak007 Před 8 dny

      Uh?

    • @cozinsky
      @cozinsky Před 7 dny

      Ek verstaan nie jou punt nie maar RSG het hom nie gefire nie. Isak het bedank. Wys jou hoe min weet jy.