In gesprek met prof Mthunzi Mdwaba Woensdag 26 Junie 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 06. 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.
  • Zábava

Komentáře • 41

  • @janineduplessis6043
    @janineduplessis6043 Před 3 dny +10

    Izak, mens se gesondheid is baie belangriker as jou werk. Gaan klim in die bed en word gou gesond!

  • @user-yp4sc2xz9k
    @user-yp4sc2xz9k Před 3 dny +6

    Môre Izak en almal ,is daar ie plaasvervanger vi die werk wat u doen Nie ,u voel Dan so sleg ,Ek mis die aansteeklike lag van jou Hou u warm en word gesond God seën🙌

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 Před 3 dny +5

    More Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende dag ❤

    • @anitaras5369
      @anitaras5369 Před 3 dny +1

      Hi izak bly kyk na jouself want jy het vol program😅

  • @riaweideman6719
    @riaweideman6719 Před 3 dny +8

    Hoe Kan hulle Andile insweer as hy sulke goed kwytraak?????

    • @user-mg2bj3uw9o
      @user-mg2bj3uw9o Před 2 dny

      EK STEM SAAM....HOE KAN HY SULKE HAATSPRAAK KWYTRAAK EN RENALDO HET NI EENS SO IETS WAAG SE NI....DAAI ANDILE MOET EERS BY ONS LEWEND SKEPPER GOD VERBY KOM.

  • @carlvanvuuren7061
    @carlvanvuuren7061 Před 2 dny +3

    Man ek hou mos van Mthunzi. En hy praat lekker Afrikaans ook. ❤

  • @revsimonsrvanwyk4211
    @revsimonsrvanwyk4211 Před 3 dny +3

    Spliternuut op awesome suiwer Afrikaans program. Heita.

  • @pedropfaff8906
    @pedropfaff8906 Před 3 dny +6

    Ken julle nog die segenskap " Hoog Bedornered" vir iemand wat die land in 1976 verlaat het; kling dit vir my " Hoog Bedornered " wat nou in die land gaan.In elk geval laat dit goed gaan en ek geniet en vandeer jou program baie. Sad but true my ouers; tantas en ooms; dit will se ; die wat Afrikaans spreken was is almal oorlede.Dit gese my tweeling sister maak my so in die moeren waneer ek met haar in Afrikaans praat in die restaurants hier in Toronto en waneer sy vir my se ek moet Engels praat in respect van die omgeving.Julle sal nooit glo hoe bevok en bedornerd ek word as my sister insist ek moet " English" praat in company.

    • @hannahunderhay8642
      @hannahunderhay8642 Před 2 dny

      😂 Weet net hoe jy voel. Gaan ook so in families wat met Amerikaners getrou het. Gou-gou merk jy hulle raak oningetereseerd. Jaloers oor mens in 'n ander taal kan koe-kek. Seker maar menslik.
      Bly dat jy nog probeer en lekker wil gesels. Ons luister na Isak en sy manewales en geniet dit.

  • @annievanniekerk4650
    @annievanniekerk4650 Před 3 dny +1

    Baie insig gewende program gewees vanoggend. ❤

  • @utetepper
    @utetepper Před 3 dny +3

    Hoop jy voel beter vandag?

  • @charlesmyburgh
    @charlesmyburgh Před 3 dny +6

    Ek kyk jou program van die begin af. Maar lewer baie min komentaar.2 redes. 1)Mense stry oor hul verskilende opinies gee. 2)Ek het nog nooit iets gese wat teen die reels is nie. Nie rasisties of iemand aangevat nie. Maar 2 keer is my komentaar verwyder. Maar ek en my vrou luister elke dag al 2 programme.Met koerante wat verdwyn dink ek hierdie blad is die enigste 1 in SA wat deersigtig n verskeidenheid van nuus gee. Doen so voort asb. As my spelling nie op datum is moet jy my verskoon. Ek is disleksies en dit is baie moielik.

  • @user-zr4uo3td4t
    @user-zr4uo3td4t Před 3 dny +2

    Voel jy beter Izak❤❤❤

  • @CelestinedonoughCelestine

    Hi Izak Ek a kleurling ,geniet prgraame baie , want jy so nederig en eerlik , en jou humor ,jy Moet Gayton Se ,hy Moet Vir GNU Se Afrikaans is Nie Taal Om teberk word Nie in saamelewing en Vir Blade Se Due Quran was in Afrikaans virtaal Lang voor jy gebore was

  • @obySedgefieldgemofourgardenrou

    Why do we rsa as a people allways settle for 2nd best,we should demand that what is best for rsa,wrong is wrong, criminality must be addressed like a bad 🍏 it will rot and spoil everything, our youth are smart,educated and capable, we must shout / vote out this 2nd grade bunch of rogues.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Před 2 dny

    Dankie Izak jy moet nie speel die griep nie. Mense raak baie siek

  • @johangerber4794
    @johangerber4794 Před 3 dny +1

    Goeie more Sakkie.😊

  • @user-fq1zx2wz7l
    @user-fq1zx2wz7l Před 3 dny +2

    Ek is nuut hier. Moet asb nie met my baklei nie

  • @user-mg2bj3uw9o
    @user-mg2bj3uw9o Před 2 dny

    PROF MTHUNZI VERDUIDELIK ALS EENVOUDIG SODAT EENVOUDIGE MENSE SOOS EK KAN VERSTAAN❤

  • @marrimee22
    @marrimee22 Před 2 dny +1

    prof mdwaba ek hou van u humorsin 😄

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 Před 3 dny +1

    Jy lyk beter vandag. Bly jy is oppie lug

  • @NatieRautenbach-pl6dh

    Ek ook nuut hier maar volg al lank die program

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Před 2 dny

    Is jy gesond Izak?

  • @emmarudman4187
    @emmarudman4187 Před 2 dny

    DA EN ANC WERK AL BAIE LANK SAAM. HULLE ONDERSKAT ONS INTELIGENSIE

  • @Seekat1
    @Seekat1 Před 2 dny

  • @tambotikewererasmus3257

    Die verskil lê hierin, party mense gun ander presies dieselfde as vir hulself, en ander nie. Ek gun almal hul eie opinie, waardes en assosiasie. Ek verwag dieselfde, word ek dit nie gegun nie is dit die enigste onregverdigbare diskriminasie.

  • @elizeoosthuizen1875
    @elizeoosthuizen1875 Před 2 dny

    Dubbel standaarde