Helen Zille oor die RNE Maandag 24 Junie 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 23. 06. 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus
  • Zábava

Komentáře • 62

  • @karenloubser5014
    @karenloubser5014 Před 4 dny +11

    Uitstekende objektiewe insiggewende gesprek deur Helen Zille.

    • @mariussmit9919
      @mariussmit9919 Před 3 dny

      czcams.com/video/gZTTmNoM98A/video.htmlsi=CNtwN_4l6IcHGtdg

  • @asrielvanderwesthuizen1478

    Helen se nugtere bespreking -nogal in keurige, idiomatiese Afrikaans, is soos 'n b riesie vars lug in "n andersinds bedompige vertrek!

    • @mariussmit9919
      @mariussmit9919 Před 3 dny

      czcams.com/video/gZTTmNoM98A/video.htmlsi=CNtwN_4l6IcHGtdg

  • @lydiapotgieter7867
    @lydiapotgieter7867 Před 4 dny +4

    Baie dankie vir baie opofferings Mev. Zille. Ons waardeer die opoffering en ook persoonlike opoffering.

  • @hwpienaar
    @hwpienaar Před 4 dny +12

    Helen is n Yster.

    • @stephenjurgens6271
      @stephenjurgens6271 Před 4 dny

      Ek dink ook die yster is nou al geroes 🤣sy moet geskuur raak en net PA en NCC doen dit👏

    • @balsak007
      @balsak007 Před 4 dny

      ​@@stephenjurgens6271gaan slaap

  • @riaanesterhuizen9003
    @riaanesterhuizen9003 Před 4 dny +8

    Helen Zille is TOPS!!!

    • @mariussmit9919
      @mariussmit9919 Před 3 dny

      czcams.com/video/gZTTmNoM98A/video.htmlsi=CNtwN_4l6IcHGtdg

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Před 4 dny +6

    Dankie Izak

  • @katysteffen7484
    @katysteffen7484 Před 3 dny +1

    Weer uitstekende onderhoud Izak met Helen💞

  • @grietacoetzee5804
    @grietacoetzee5804 Před 4 dny +1

    ons staan vas agter yster vrou

  • @cobuslombard8546
    @cobuslombard8546 Před 4 dny +12

    Goeie werk Helen laat SA en al sy mense eerste kom

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Před 4 dny +2

    Dankie

  • @heinvosloo45
    @heinvosloo45 Před 4 dny +1

    Dankie Izak. Weereens 'n insiggewende onderhoud!

  • @lynettestrydom9829
    @lynettestrydom9829 Před 4 dny

    Geniet jou program baie Izak.Dankie

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 Před 4 dny +1

    Helen noem welbedagte kwessies. Dankie!

  • @liezelvanderrheede5201
    @liezelvanderrheede5201 Před 4 dny +2

    Goeie werk Helen Zille.

  • @christinemeyer7163
    @christinemeyer7163 Před 4 dny +2

    Sy moet beslis senuwees van staal he.Hierdie konstante spanning wat nou al so lank uitrek en veral die laaste paar maande so intens is, moet sy tol begin eis.Geen wonder dat sy siek is en nie gesond word nie!! Ons kan net bid dat sy staande bly.Sover ek weet het sy n goeie ondersteuningsnetwerk (man en gesin) wat sy nou nodig het. Ek dink die meeste mense het geen idee watter druk hulle nou in hierdie onderhandelinge moet hanteer nie!

  • @beatricebreytenbach1613
    @beatricebreytenbach1613 Před 4 dny +3

    Sooo WAAR!!! ❤️

  • @daleenduplessis79
    @daleenduplessis79 Před 4 dny

    Baie dankie v d uiters insiggewende nuusdekking en onderhoude..👍👍
    Welgedaan.
    Doe so voort!

  • @karenloubser5014
    @karenloubser5014 Před 4 dny +3

    Hierdie politieke ontleding is baie leersaam.

    • @cobusbrits2
      @cobusbrits2 Před 4 dny

      ANC is nou 'n klomp kalkoene wat vergader om te besluit wie gaan stem vir Kersfees.

  • @sue-marievandermerwe3175

    ons het hoop vir die toekoms met iemand wat nugter dink

  • @ebenkitching1895
    @ebenkitching1895 Před 4 dny

    Dankie Isak.

  • @keyserrosemarie7561
    @keyserrosemarie7561 Před 4 dny

    Hi Izak. Baie dankie vir n uitstekende Nuus kanaal

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 Před 4 dny

    Bly Good het geloop. Hou maar PA daar dan kan hul leer, doen gee mense hoop nie n grootbek nie.

  • @lydiapotgieter7867
    @lydiapotgieter7867 Před 4 dny +3

    Sy is bang v niks en niemand.

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 Před 4 dny

    ANC sien net sover as hul paysheets, bittermin van hulle maak werklik n verskil en is ideologies afgestomp.

  • @userwo99619
    @userwo99619 Před 4 dny

    interesting

  • @user-mg2bj3uw9o
    @user-mg2bj3uw9o Před 4 dny +5

    EK BID BIND EN BESTRAF ALLE VUIL GEESTE WAT GIF IN DI GEES OP HAAR UITSTORTD......EK BID VIR BONATUURLIKE BESKERMING VIR HAAR. EN DA

  • @Hannes667
    @Hannes667 Před 4 dny

    Skitterend!

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 Před 4 dny

    Cosatu geraadpleeg? Hul behoor op kantlyn bly!!

  • @etiennemeiring8057
    @etiennemeiring8057 Před 9 hodinami

    Ek sien eenige anc caders iets se soos Helin hier gedeon het nie

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 Před 4 dny

    ...nie dalk die top 6 wat meer te sê het nie?

  • @corneliacoetz243
    @corneliacoetz243 Před 4 dny

    So bly Helen is betrokke by dié onderhandelings. Sy hanteer anc se eensydigheid om op eie steeds die septer te wil swaai, hoe swak besluite ookal is. Dit waarom land in so n verknorsing is!

  • @user-yp8pf9js7f
    @user-yp8pf9js7f Před 3 dny +1

    So het julle BBBEE gestop of gaan julle dit stop

  • @basilhendricks788
    @basilhendricks788 Před 4 dny

    A vrou moet swyg en still bly

    • @annavermmaak2649
      @annavermmaak2649 Před 4 dny +1

      Basil daar word gesè, as jy iets gesè wil hè,vra n man 👨 maar as jy iets gedoen wil hè,vra n vrou.

    • @basilhendricks788
      @basilhendricks788 Před 4 dny

      @@annavermmaak2649 daai vrou is nie reg vir die nuwe sa sy moet boggeroff

  • @Edits09553
    @Edits09553 Před 4 dny +1

    PA 💚💚💚💚💚

  • @user-ob2er8do1t
    @user-ob2er8do1t Před 4 dny +2

    Izak ek verstaan nie hoekom jou kanaal nie miljoene intekenaars het nie dalk moet kyknet n Hannes aan Huis met jou doen man

  • @stephenjurgens6271
    @stephenjurgens6271 Před 4 dny +1

    Uit en uit wil die vrou nie vir PA da he nie en dit se baie.....waarvoor die belange van kiesers nie eerste tel nie ...

    • @user-mg2bj3uw9o
      @user-mg2bj3uw9o Před 4 dny +2

      HELEN HET SEKER HAAR GOEIE REDES?

    • @meltcalitz4795
      @meltcalitz4795 Před 4 dny +2

      Die vrou waarvan jy praat, het heel duidelik gesê dat dit nie gaan oor 'n persoon of oor 'n party nie en dat een enkele party nie kan voorskryf nie!

    • @user-mg2bj3uw9o
      @user-mg2bj3uw9o Před 4 dny

      @@meltcalitz4795 KYL HOE SKRYF JOU MACHENZIE VOOR IN PARLEMENT!!!!!

    • @stephenjurgens6271
      @stephenjurgens6271 Před 4 dny

      @@user-mg2bj3uw9o ja hy skryf voor want Helen wil alleen skryf🤔

    • @stephenjurgens6271
      @stephenjurgens6271 Před 4 dny

      @@meltcalitz4795 hou al haar gesprekke dop oor Gayton en PA en hy laat hom nie voor sè nie....veral as hy n PUNT het om op te staan

  • @user-mf6sr4ho1f
    @user-mf6sr4ho1f Před 4 dny +2

    Sy gee nie om vir die PA stem nie. Sy is vrek bang vir PA en dus tyd dat almal dit moet herken en aanvaar. Gayron is al een wat haar nie toelaat om vir hom voor te sê nie

  • @salomonandreoosthuysen6310

    is it lawfull to paint this shit flag on a public road? Will it be legal for motorcycles to make donuts on the flag?