Pieter Malan: Die vernietiging van Afrikaanse koerante Dinsdag 25 Junie 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 23. 06. 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.
  • Zábava

Komentáře • 13

  • @AnnelisedeWet
    @AnnelisedeWet Před 3 dny +2

    Dankie vir die omderhoud oor die media en wat gebeur.

  • @rosalindvantonder5176
    @rosalindvantonder5176 Před 4 dny +2

    Se man asb waar koop ek Kaptein se Moer neem aan dis Koffie toe asb ❤

  • @betsuys5953
    @betsuys5953 Před 4 dny +3

    Ek het reeds gebid vir die persoon se veiligheid en sal aanhou.....hou ons asb op hoogte

  • @ethelcarstens9016
    @ethelcarstens9016 Před 4 dny +6

    Ek was n raadslid in Stad Kaapstad toe Helen die burgermeester verkies was dit het 9 maande gevat om die stad stabiel te kry. Sy het die Stad best uur met 50 plus 1 vir daai hele 9 maande. Sy weet hoe om dit te doen.

  • @anncvr9843
    @anncvr9843 Před 4 dny +1

    Naspers was een v die verkiesing skenkers/donateurs. Blykbaar oor R2m aan ANC geskenk

  • @nicjordan7300
    @nicjordan7300 Před 4 dny +3

    Al Jamal met hulle eie woorde negotiate in bad faith. Ek sou hulle uit die GNU skop.

  • @annavermmaak2649
    @annavermmaak2649 Před 4 dny +2

    Dis n skande as dit waar is,2 miljoen rand vir die vyand,?

  • @user-rj4dr6bt6m
    @user-rj4dr6bt6m Před 4 dny +1

    Dieselfde lot het destyds vir Vrye Weekblad getref en Max du Preez en sy mense het dit oorleef!
    Hoe gaan dit deesdae met hulle?