Pedro Kruger en Suzanne - Ek mis jou so

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 30. 03. 2018
  • Pedro begelei die ongelooflike Suzanne met een van Anneli van Rooyen se treffers, uit die laaste episode van Klavierkuiers met Pedro, S2.
  • Zábava

Komentáře • 14

  • @amandasmit9328
    @amandasmit9328 Před 2 lety +4

    Sy moet diep afrikaanse musiek sing. Bitter mooi Suzanne. Pedro jou program was die beste program ooit op tv.

  • @Naomi-xo7pg
    @Naomi-xo7pg Před rokem +3

    Wow !!!! Trane loop nou Anneli voel jou

  • @christoduplessis7942
    @christoduplessis7942 Před rokem +2

    Kyk hoe sing Annelie se siel saam! Pragtig Suzanne en Pedro

  • @cathyodendaal8976
    @cathyodendaal8976 Před 12 dny

    Suzanne het een van die beste stemme, dit laat my warm en tuis voel - soos warm sjokolade. Annelie se reaksie is baie spesiaal.

  • @antisuz183
    @antisuz183 Před měsícem

    Anneli, ek het jou die eerste keer gesien by n etensuurkonsert in die Aula, Tukkies. Ek was in my vroeg twintigs. Jou verhoogspersoonlikheid en jou stem het my so getref, ek onthou dit asof dit gister was. Nou is ek oud, en het pas n heupvervanging gehad na ek geval het. Om jou daar te sien sit, steeds so begeesterd soos toe, na alles waardeur jy gegaan het, gee my moed en dankbaarheid. Vir altyd my inspirasie. Mag jy die res van jou lewe geseen word. Suzanne, dankie vir n pragtige vertolking.

  • @philipcilliers6057
    @philipcilliers6057 Před 4 lety +3

    Dankie vir so 'n pragtige lied en die emosie saam met dit. My Trane bly loop. Gaan Met die lied in my hart nou slaap met mooi drome bewaar.

    • @rottingemptiness
      @rottingemptiness Před 4 lety +2

      Hoe zij dit nummer brengt , ongelooflijk !!!!
      Een paar jaar terug , op zoek naar Zuid Afrikaanse bands , zo heb ik haar toevallig ontdekt ....
      Die lied in my hart is mijn favoriete Suzanne-nummer
      The way she sings this song , incredible !!!!
      A few years ago while looking for South African bands , I just stumbled on her channel ....
      Die lied in my hart is my favorite Suzanne-song
      1) Ik mis je zo , original written by Nelly Byl , Jean Kluger (Flemish) Dutch 1984
      2) Tu me manques à mourir written by Franck Gérald French 1984

  • @twovans
    @twovans Před 5 lety +3

    Very good voice girl, hard song to sing

  • @vertxxgg
    @vertxxgg Před 5 lety +2

    baie mooi liedjie Pedro n Su...... vrolike kerfees n gelukkige nuwe jaar 2019 from SPAIN

  • @paulinebird5878
    @paulinebird5878 Před 3 lety +2

    too beautiful I missed my husband when he went overseas

  • @nadiadewee1284
    @nadiadewee1284 Před 3 lety +1

    😪🥺😭Mis my Dedda🇳🇦

  • @johanbrand8601
    @johanbrand8601 Před 3 lety +2

    N mooi oomblik.

  • @pierreerasmus9260
    @pierreerasmus9260 Před 6 lety +3

    Wat is hierdie Suzanne se van?

    • @henniewtfwtf
      @henniewtfwtf  Před 6 lety +3

      Pierre Erasmus haar getroude van is Uys, maar haar verhoognaam net Suzanne. Besoek gerus haar FB bladsy.