Pedro begelei Nadine vir 'n asemrowende akoestiese weergawe van 'Skildery'

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 03. 2018
  • Uit Klavierkuiers met Pedro, die laaste song van die kuier met Nadine.
  • Zábava

Komentáře • 17

  • @marimuller9530
    @marimuller9530 Před 4 měsíci

    So pragtig , sy is een van ons beste sangeresse in Suid Afrika......Nadine , jy is uitstekend 🎉🎉

  • @user-jb6sb7pw7d
    @user-jb6sb7pw7d Před 4 měsíci

    Dankie aan 2 pragtige engele ❤😇

  • @lariavergottini5168
    @lariavergottini5168 Před 3 lety +3

    Hierdie weergawe wys die emosie agter die liedtjie. Is pragtig verby! daai voice control 👌🏻👌🏻👌🏻

  • @JeromeJourney401
    @JeromeJourney401 Před 10 měsíci

  • @marlonpaulsen2442
    @marlonpaulsen2442 Před 2 lety +1

    WOW WOW WOW WOW Absoluut fantasties!!! Kan musiek so mooi wees?

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 Před rokem

    Ek is ook lief vir Nadine ek sal haar met my gelikkig maak en haat drome sal ook waar word Saam met myne ook van ernst Gebhardt Saam met Nadine Hoffeld ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @quintinjason
    @quintinjason Před 4 lety +1

    WOW WOW WOW WOW dankie Pedro dat jy die Afrikaans lewendig hou. Daars net een Nadine. Net een Annelie , Sonja en so kan ek aangaan. Wat gaan ons land wees sonder die legends .

  • @paulinedutoit1754
    @paulinedutoit1754 Před 4 měsíci

    Uitstekend

  • @aldenelerouxsoverytrue2814

    WOW,WOW,WOW I REST MY CASE...🎨👌

  • @glendodds3824
    @glendodds3824 Před 3 lety +3

    I came across this by accident and it's fantastic. Great song, great singer, great pianist, great language.

    • @glendodds3824
      @glendodds3824 Před 3 lety

      Further to my previous comment, Nadine is indeed world-class.

  • @martinkotze7258
    @martinkotze7258 Před rokem

    Liewe ouers dis mooi.

  • @jacot100
    @jacot100 Před rokem

    Eina dis mooi Nadine!!!

  • @henryaylward6331
    @henryaylward6331 Před 2 lety +1

    Pragtig nes jy is

  • @markobotes9602
    @markobotes9602 Před 5 lety +1

    Why only 1 comment on this song??? Absolutely awesome!!! Verruklik!!! #nouwilekookverf! :-p

  • @leonieliebenberg4260
    @leonieliebenberg4260 Před 6 lety +2

    Awesome song - hierdie weergawe is baie beter as die oorspronklike een.

    • @richardroeders1790
      @richardroeders1790 Před 5 lety +3

      dear Leonie, I fully agree with you, Nadine performs with so much emotions and of course was inspired by Pedro on the piano. you are the best, Nadine and this is a real treffer! greetings from Nederland