KSM Soeklig | 1 Aug. | Hoekom lyk die wêreld so?

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 27. 07. 2024
  • “Ons lewe in ‘n wêreld waar daar so baie uitdagings is. Konflik tussen mense, Trauma as gevolg van die onverwagse dinge wat gebeur, dwelms, oorloe. Agter die skerms neem leiers besluite wat gelowiges laat wonder oor of hulle eerlik is. En dan is daar die groot gaping tussen rykdom en armoede."
    Vandag val die soeklig op waarom daar soveel slegte dinge in die wêreld is, en veral waarom slegte dinge met goeie mense gebeur. Stephan Joubert gaan ons help om sin te maak van wat die Bybel oor hierdie belangrike tema sê. Daarna kom deel Carl Du Preez met ons oor wat gelowiges prakties kan doen wanneer hul wêrelde omgedop word, en hulle ook kan se: “Slegte dinge gebeur met goeie mense.”
    Robert Waldinger: What makes a good life? Lessons from the longest study on happiness | TED • Robert Waldinger: What...
    KSM Sorg | Groot 5 Traumas
    • KSM Sorg | Groot 5 Tra...
    WIE IS KSM
    KSM is 'n insluitende gemeente in Centurion en Midstream wat gerig is om mense te help om die Jesuslewe te ontdek. Ons eredienste is Woord-gebaseer met lewendige lofprysing en aanbidding as twee belangrike pilare.
    Kom kerk, koffie en kuier saam elke Sondag inpersoon om 08:00, 10:00 en 18:30.
    Besoek ons webblad by www.ksm.co.za vir meer inligting.
    VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
    Facebook: / kerksondermure
    Instagram: / kerksondermure
    TEKEN IN AANLYN
    Teken in (subscribe) op die KSM CZcams-kanaal om 'n kennisgewing te ontvang wanneer ons weekliks nuwe video's op laai. Hierdie sluit eredienste en kinderdienste wat elke Sondagoggend van vroegoggend beskikbaar is in. Bybelstudies elke Woensdag, video’s wat moeilike geloofsvrae hanteer, en soveel meer. Alles is hier op een plek, net vir jou.
    Verloop:
    00:00:00 Inleiding
    00:00:30 Bekendstelling van Stephan
    00:01:11 Stephan Joubert
    00:21:11 Bekendstelling van Carl
    00:21:30 Carl Du Preez
    00:40:13 Afsluiting

Komentáře • 18

  • @alettaprinsloo1395
    @alettaprinsloo1395 Před rokem +7

    Dankie Stephan, Jy maak alles vir ons so so duidelik. DANKIE

    • @susansmit9612
      @susansmit9612 Před rokem

      Baie dankie Stephan. vir die boodskap nou weet hoe ek my sus te help sy haar seun in n motor o geluk verloor 9 Okt.

  • @giodouglas1824
    @giodouglas1824 Před rokem

    Dankie vir die word van God.

  • @ricodavincii6753
    @ricodavincii6753 Před rokem

    Carl Du preez was my lecturer in college! Funny seeing him on CZcams 😅👐🏽

  • @dethiouxjean-pierre1818

    Baie dankie vir die mooi boodskap

  • @mathildewilliams9608
    @mathildewilliams9608 Před rokem

    So relevant in die lig van die Oekraïene en Putin. Dankie.

  • @lilianviljoen8922
    @lilianviljoen8922 Před rokem

    DIE WERELD LYK SO AGV.APARTHEID WAT DIE WIT MENSE GESKEP HET....

  • @mariab2133
    @mariab2133 Před rokem

    Amen ✝️ Prys die Here vir KSM én eKerk! Dankie Stephan. God is so wonderbaarlik kosbaar 💖

  • @elsjemassyn8921
    @elsjemassyn8921 Před rokem +1

    Die wereld lyk so want ons het Genesis 1:29-30 verruil vir Genesis 9:1-5
    Ons liggame is begrafplase vir dooie karkasse. Ons verslind vleis met die bloed. Ons dink Kosher en Halaal kan die bloed eet issue fix maar dit kan nie.
    Ons gebruik nagmaal en bid vir siekes maar hul gaan steeds dood van n varieteit siektes.
    Hospitale is gepak met siek mense want die mens wil nie vir Daniel luister nie.
    Die mens het die Paradys verruil vir n goedkoop belofte van beskerming en voorspoed.
    Bid net oor jou kos dan sal jy geseen wees word ons geleer.
    As dit waar was het ouers en kinders nie gesterf van ongeneeslike siektes nie.
    Ons voer oorlog teen mekaar en steel van mekaar.
    Ons maai wat ons saai.
    Dis hoekom die wereld so lyk

  • @marlenevandermerwe8129

    Dankie Stefan ea sprekers
    Waardeer?!!

  • @johanreyneke5837
    @johanreyneke5837 Před rokem +1

    Gen 1: 26. "En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis...."
    Wat kan mens verwag van mense wat na n god van oorlog se beeld en gelykenis gemaak is?

    • @alexanderrubino932
      @alexanderrubino932 Před rokem

      Ek het toevallig op hierdie kanaal afgekom.
      Hoop U spreek ook die rol van die Universele Kerk aan rondom: Die aanklag dat "Christianity is considered to be the most violent religion!"
      Komende week, *9-10 November (1938)* , eienaardiglik ook so naby Hervormings-Sondag, word die grusame *Kristallnacht* herdenk, dit het plaas gevind ter herdenking van Luther se verjaardag-ook dan Luther se afskuwelike boek "The Jews and Their Lies" ook "a mystery" dat so min leraars ooit hiervan melding maak, dalk is hul nie eens bewus hiervan nie) Wat Hitler as bloudruk vir sy "Mein Kampf" gebruik het. Ook direk verantwoordelik vir miljoene der miljoene onskuldige Jode se grusaamste mees ondenkbare lyding en uitwissing (Feitlik alle Nazi's was belydende, of Rooms Katolieke of Protestants-Lutherse Christene)
      Die Kerk-Universeel, het 'n 2000 jaar geskiedenis van die mees ondenkbare, onskuldige bloedvergieting(30 jarige oorlog, die mees langdurige oorlog: ie. Katolieke-Christen vs. Protestantse-Christene, ens, ens. ) hul uitwissing van die Jode......
      🤔Een erfenis en geskiedenis om voorwaar uiters trots op te wees.
      Die mees vervulde Skrif in die Griekse Geskrifte:
      "Ek het nie gekom om Vrede op Aarde te bring nie, maar verdeeldeid en die swaard..." "Bring die wat nie in my glo nie hier, verslaan hul hier voor my..."

  • @rethakruger1828
    @rethakruger1828 Před rokem

    Baie dankie Stephan & Carl. Carl waar kan ons daardie 5 punte kry?

  • @tersiaraath799
    @tersiaraath799 Před rokem +1

    Die ergste seer vir my, was my egskeiding wat nie my keuse was nie. My lewe het net gebeur. En dan verlore mense wat vir my se, Jesus kan hulle nie lief he nie, hulle het verslawings, ek het ook onlangs i stelling gekry van i sogenaamde heks, wat vir my gese het, ten minste het haar god vir haar opgedaag, my God nie. My God het. Soveel kere in my lewe. Soms is mense so gefokus op die onmiddellike, so gebreek, dat hulle ontvanklik raak vir die new age cult, die illumatiese cult, want hul nood is nou, nie more of oor i jaar nie. Ek het ook i gehoor dat die duiwel nie nodig het om gedagtes te lees nie, hy ruik die vrees, hy sien die moedverlores, hy sien die depressie in mense, die gewondes, dan oorwin hy. Vrees blok onse God. Ekself se elke more vir myself moenie vrees nie. God is by my. Satan sien die moedeloses, die depressie mense, die haat, en hy neem besit, veral die hebsug na geld. Ons moet versigtig wees en reg deur die dag die Onse Vader sing en bid, sodat ons almal beskerm kan wees teen die bose. Kyk na hoe ons praat, praat ons vrees, praat ons twyfel, praat ons so teen God se Skrif. Mag God ons almal van binne en buite teen die bose beskerm. Amen.