TV Program - BLACKIE SWART - BOERIE BOETIES - EPISODE 1

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 11. 09. 2021
  • TV Program - Episode 1 - Blackie Swart
    Nuwe vars en warm oorspronklike Afrikaanse program "Boerie Boeties"
    Vermaaklikheids broers Ryan Walt (SA se panfluitspeler) en broer Steven Sterling (Sanger en akteur) sit van die bekendste Suid-Afrikaanse nuusmakers en sterre onder die spotlig en voer hulle brand warm ""Boerie Rolls met tuisgemaakte Chilli Souse (Mild tot Wild)
    Die program is in samewerking met MyTv (www.mytv.co.za) en 1979 Productions gemaak vir lekker aanlyn kykgenot.
  • Zábava

Komentáře • 1

  • @amandasmit4545
    @amandasmit4545 Před 2 lety +2

    Dis die beste souse wat op die mark is. Ek is crazy oor die souse.