TV Program - Skud jou Hitte - Pieter Smith

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 08. 2024
  • Welkom by SKUD JOU HITTE (voorheen Boerie Boeties ) Die NUWE celeb brandbek show in Afrikaans. Celebs vs Chillies.
    Episode - Pieter Smith. Een van Suid-Afrika se gunsteling sangers en liedjie skrywers. Ontmoet die man agter Rooi Kar, Stukkie van der Merwe en Japie Greyling.
    Kry ons op alle sosiale media vir meer agter die skerms, souse en alles wat brandbek lekker is.
    Volg Pieter Smith op alle sosiale media #instagram, Facebook en vele meer.
    Word deel van Skud jou Hitte en Subscribe en deel met julle vriende.

Komentáře • 1