TV Program - Skud jou Hitte - Elizma Theron

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 08. 2024
  • Welkom by SKUD JOU HITTE (voorheen Boerie Boeties ) Die NUWE warm vet pret celeb brandbek show in Afrikaans. Celebs vs Chillies.
    Episode - Elizma Theron. Die boere girl met n country hart. Dubbel SAMA (South African Music Awards) wenner, aktrise van Jakhalsdans, Susanna van Biljon en deel van die mega groep 4 Werke.
    Kry ons op alle sosiale media vir meer agter die skerms, souse en alles wat brandbek lekker is.
    Volg Elizma Theron op alle sosiale media #instagram, #Facebook en vele meer.
    Word deel van Skud jou Hitte en Subscribe en deel met julle vriende

Komentáře • 2

  • @amandasmit4545
    @amandasmit4545 Před rokem

    Die soet brand sousie moet jy gewoont raak veral as jy nie die soet ding doen nie. Haar songs is diep. Elizma het die groep 4werke gemaak. Rascal flats se musiek is sielsdiep. Ai dis net jy wat mens so op n grapsgewys Sal laat bloos. Daai rooi brand sous slat jou as jy dit nie Ken nie. Jy is een aardse mens elizma. N rol model vir baie en jou Geloof straal uit jou uit. Al die souse moet geur en smaak he. Nie soos party winkel souse wat jou smaak weg brand. Jy moet asb van patsy cline se musiek cover. Nico jy was n bok met die moerbeibos se sous. Elizma giggle te lekker. My favorite sous. Daai geel brand. sous. Jy was n super ster met die challenge elizma.