TV Program - Skud jou Hitte - Ryan Walt

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 09. 2024
  • Welkom by SKUD JOU HITTE (voorheen Boerie Boeties ) Die NUWE warm vet pret celeb brandbek show in Afrikaans. Celebs vs Chillies.
    Episode - 10 - RYAN WALT
    Movember Episode saam met Ryan Walt met sy vrystelling van "Panpipe Melodies" en 30 jaar in die musiekbedryf. En die bekendstelling van die nuwe sous, Monjohs van Johan en Daphne.
    orders@monjohsauces.com
    073 211 8627 / 082 545 4687
    Kontak Ryan Walt
    082 412 0535
    ryanwalt007@gmail.com
    Kry ons op alle sosiale media vir meer agter die skerms, souse en alles wat brandbek lekker is.
    Kontak Skud jou Hitte
    082 319 3407
    skudjouhitte@gmail.com
    Volg Ryan Walt op alle sosiale media #instagram, #Facebook en vele meer.
    Word deel van Skud jou Hitte en Subscribe en deel met julle vriende

Komentáře • 2

  • @FeedmyCraving
    @FeedmyCraving Před 9 měsíci +2

    Julle program is fantasties. Ons geniet om dit te kyk. Kan nie wag vir 2024 nie.

  • @amandasmit4545
    @amandasmit4545 Před 9 měsíci +1

    Ek het van die souse getest en dis hemels lekker. Ryan kan verseker chicken wings lekker braai. Julle is verseker nie bang vir die souse nie. Ek love daai smokey habo sous. Jou musiek praat met n mens se siel Ryan. Snak jy na jou asem na daai bhut burner sous.