TV Program - RINÉL DAY - BOERIE BOETIES - Episode 7

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 08. 2024
  • TV Program - Episode 7 - RINEL DAY
    Nuwe vars en warm oorspronklike Afrikaanse program "Boerie Boeties"
    Rinel Day is sangeres, liedjieskrywer en sosiale media invloed maker. Blogger, spreker en sangeres vir ver oor n dekade. Vandag is sy 'n Vermaaklikheids ster van formaat.
    Vermaaklikheids broers Ryan Walt (SA se panfluitspeler) en broer Steven Sterling (Sanger en akteur) sit van die bekendste Suid-Afrikaanse nuusmakers en sterre onder die spotlig en voer hulle brand warm ""Boerie Rolls met tuisgemaakte Chilli Souse (Mild tot Wild)
    Die program is in samewerking met MyTv (www.mytv.co.za) en 1979 Productions gemaak vir lekker aanlyn kykgenot.

Komentáře • 2

  • @amandasmit4545
    @amandasmit4545 Před 2 lety +1

    Ryan jy laat my lag met jou seding dat nr 1 by kleuterskole gegee moet word. Hulle Sal almal gehooked raak aan die souse. Sjoe sy en Lance so stunning saam gesing het. Ek love haar "wanneer moet nr 3 begin brand". Love nr 6 "dieet sous" en daar sluk sy haar melk. Bemark x sous as n lipstick.

  • @helenabotha3893
    @helenabotha3893 Před 2 lety +1

    Kan ongelukkig nie kyk nie
    Sorry.