Pasella braai in die Weskus se Yzerfontein (VOLLE EPISODE)
Vložit
- čas přidán 27. 08. 2024
- Vrydagaand op Pasella nooi die Weskus se Yzerfontein ons binne!
Ons ontdek volstuise wat ken van swem en avonturier Riaan Manser vat ons op 'n nuwe bergfietsroete vol Khoisan geskiedenis.
Ons dek 'n Weskus tafel en maak kos uit die see uit. Aanbieder Leigh-Anne Williams en sangers Wynand Strydom en Cheree kom stoel uittrek.
Kyk Pasella Vrydag 6nm op SABC 2!
pasella.com/
mooi plaas 2020
Pitty not more local's of Yzer on the show , and correction its not called grootklip its called meeurots.