YZERFONTEIN - Lekker Weskus - Episode Een

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 31. 08. 2023
  • Welkom by Lekker Weskus, n nuwe reeks wat die weskus van Suid Afrika verken. Ek hoop om met die volgende 10 episodes te reis vanaf Yzerfontein tot by Doringbaai, opsoek na die beste plekke om te braai, eet en slaap. So kom saam en sien hoekom dit so lekker is, in die Weskus.
    Kry jou Yzerfontein en Lekker Weskus T-Shirts en Hoodies by www.lekkerweskus.co.za/
    Baie dankie aan The Barn vir die akkomodasie en gasvryheid. Julle is amazing mense en ek sien uit om julle gou weer te sien.
    n groot dankie aan Kitchen Samurai wat my messe borg asook Wild Coolers wat vir my die mees fantastiese cooler bokse gegee het.
    N reuse dankie aan almal wat die episode moontlik gemaak het.
    Yzerfontein Toerisme www.yzerfonteintourism.co.za/
    Redbeard Productions / red_beard_weddings
    Blake Family Wines / blake_family_wines
    Slice of Life Charters sliceoflifecharters.co.za/
    Wrights Gin www.wrightsgin.com/
    Blombosch Farm buffalodrift.co.za/
    !Kwa ttu www.khwattu.org/
    The Barn thebarn.home-concept.cc/
    Rosemead Bakery / rosemead_artisan
    East After Noon eastafternoon.com/
    Weskus Padstal www.weskuspadstal.co.za/
    Kitchen Samurai: kitchensamurai.co.za/
    Wild Coolers: www.wildcoolers.com/
    #afrikaans #lekkerweskus #braai

Komentáře • 56

  • @spiritandtruthworshippers
    @spiritandtruthworshippers Před 2 měsíci

    Prys ons Here! Chef Werlize mag jy Geseend wees vir hoe jy ons Here se naam eer in jou beroep. ❤

  • @leza_creates
    @leza_creates Před 11 měsíci +6

    Het die episode baie geniet ! My nuwe gunsteling show! Wanneer sien ons die volgende een?

    • @lekkerweskus
      @lekkerweskus  Před 11 měsíci +3

      Baie dankie! Ek hoop om elke 2 weke n nuwe episode uit te bring.

  • @RenaldoG
    @RenaldoG Před 11 měsíci +2

    Fantastiese episode. Julle het n great job gedoen hier. My hart bly in Yzerfontein!

    • @lekkerweskus
      @lekkerweskus  Před 11 měsíci

      Ah baie dankie man. Love ook jou videos al vir n hele ruk. Dankie vir die kyk.

  • @tanyavisagie6572
    @tanyavisagie6572 Před 11 měsíci +2

    Daai slaai lyk....lekkerrrrr Weskus🎉🎉🎉

    • @lekkerweskus
      @lekkerweskus  Před 11 měsíci

      My gunstelling is die springbok vleisie.

  • @conraadbaard6716
    @conraadbaard6716 Před 10 měsíci +2

    Great werk.. Love lekker weskus al vandat jy dit begin het en die Episode was klas

  • @twistedreality7032
    @twistedreality7032 Před 10 měsíci +1

    My mond water vir daai prys wat mens wen. Haha lekkker lekkerWeskus

  • @louwschultz1701
    @louwschultz1701 Před 11 měsíci +2

    Jou Yzer! Sien uit na die volgende een.

  • @shayleenjoubert2008
    @shayleenjoubert2008 Před 11 měsíci +2

    Awesome Cape❤

  • @stefanels9786
    @stefanels9786 Před 11 měsíci +3

    Dit was nou ‘n lekker episode. Dankie!

  • @arthurmay167
    @arthurmay167 Před 10 měsíci +1

    Fantastic, episode. Well done guy and girl 😊... Ek trippel eindelik van excitement vir die volgende episodes, want ek weet wat die Weskus bied.👍👌👏

    • @lekkerweskus
      @lekkerweskus  Před 10 měsíci +1

      Vreeslik dankie vir die kyk. Ons sien self uit vir wat kom. Die weskus bied so baie en dis moeilik om dit soms alles op kamera te wys.

  • @mattbrown4141
    @mattbrown4141 Před 10 měsíci +2

    Puike episode! Baie dankie vir die subtitles! Kan nie wag nie vir die res!

  • @Dem-fx2mz
    @Dem-fx2mz Před 10 měsíci +1

    Been following you and Georgia for the longest time as I love the West Coast and really enjoy how well you showcase it to viewers and followers on your social media pages. Very excited for this series as loved this first episode. Can't wait for the next one 👌🏼👌🏼👌🏼

    • @lekkerweskus
      @lekkerweskus  Před 10 měsíci

      Thanks so much for all your support for so long! Its always great when we hear that what we do is loved.

  • @claytonmullins228
    @claytonmullins228 Před 11 měsíci +2

    Really enjoy your videos and the culture I need to go and visit 🙂

  • @diffieroux9590
    @diffieroux9590 Před 11 měsíci +3

    Kan nie wag vir volgende episode nie👍👍😁😁

  • @vleiratfilms2020
    @vleiratfilms2020 Před 10 měsíci

    Very cool video .. looking forward to following you up the coast 🌹

  • @charleslemley7008
    @charleslemley7008 Před 10 měsíci +1

    Hierdie reeks gaan nou vir jou interessant wees...👍👍

  • @tmeyer4532
    @tmeyer4532 Před 11 měsíci +1

    love die Weskus... lekker Langebaan

  • @sergiopetro-uu6sv
    @sergiopetro-uu6sv Před 10 měsíci +1

    Top! 🙌🙏

  • @user-tn6bq9sp5i
    @user-tn6bq9sp5i Před 11 měsíci +1

    Brijant. Baie geniet

  • @fg_ruan5018
    @fg_ruan5018 Před 10 měsíci +1

    Lekker weskus you yster ek sub vir die weber ek soek dit 💪💪

  • @nickives7132
    @nickives7132 Před 16 dny

    Keep it coming, very enjoyable!

  • @Caurt.
    @Caurt. Před 10 měsíci +1

    Hierdie was goed
    Ek Hoop vir nog baie meer

  • @cvmuller7813
    @cvmuller7813 Před 10 měsíci

    That #WitPoepholtjie had me🤣🤣🤭🤭 #14:54 ..cool upload

  • @CharlCrowie1
    @CharlCrowie1 Před 10 měsíci

    Lekker video, one of my favourite parts of the world

  • @andriesroodt1213
    @andriesroodt1213 Před 10 měsíci +1

    Ek sal dit nogals like😮

  • @RuanFourie
    @RuanFourie Před 10 měsíci +1

    Ek wag vir Langebaan en Saldanha!

  • @andremare1127
    @andremare1127 Před 10 měsíci

    Goeie video ! Doen 'n paar blyplekke aan die Weskus in jou volgende episodes.

  • @Meaztro
    @Meaztro Před 11 měsíci +2

    Ek sien uit vir die res van die avontuure! Hierdie is nou beter as n stukie kwela

    • @lekkerweskus
      @lekkerweskus  Před 11 měsíci

      Haha baie dankie. Blykbaar nie goed genoeg vir Kyknet nie, so CZcams is maar my huis.

  • @ingridferg9779
    @ingridferg9779 Před 10 měsíci

    Jason! Cool❤ love your gin, nephew

  • @stuartfarquhar2620
    @stuartfarquhar2620 Před 10 měsíci

    Ysterfontuin lyk soos n lekke plek om te kuier 🍖 🐟 🍹

  • @mr.miller1275
    @mr.miller1275 Před 10 měsíci

    Your videos are tops watched it on Facebook an tiktok now finally lengthy vids on CZcams

  • @andremoses3735
    @andremoses3735 Před 11 měsíci +1

    🎉Reg so ou maat, ek hou van jou seekos risepte. Ek het jou kreef een op insta probeer, dit was 'n hit ou maat.

    • @lekkerweskus
      @lekkerweskus  Před 11 měsíci

      Ah dis altyd lekker om te hoor as julle die resepte probeer!

  • @Vossie09
    @Vossie09 Před 7 dny

    Kyk die boot se naam as Jy ñ Dexter fan is sal julle weet wat ek probeer sê lol ! 😊

  • @annelizealbertse6018
    @annelizealbertse6018 Před 2 měsíci

    Amazing video. ❤

  • @clarika.b23
    @clarika.b23 Před 10 měsíci

    Die is net n warskuwing!!! Jy is besig om seker temaak dat meer van ons transvaalers julle daar onder kom pla😂 Beplan my volgende vakansie nou😂

  • @estelleversfeld1464
    @estelleversfeld1464 Před 10 měsíci

    Baie dankie vir hierdie amazing bekendstelling van ons dorp! Baie bevoorreg om hier te kan bly!!!

  • @janniekotze1784
    @janniekotze1784 Před 11 měsíci +1

    Ek moet sê my mond water vir daai geelstert

  • @j.jacquestaljaard7311
    @j.jacquestaljaard7311 Před 11 měsíci +1

    Wel gedaan 🔥

  • @dannyvaneyk2505
    @dannyvaneyk2505 Před 11 měsíci

    Awesome, love dit😁🍻🤙🏻

  • @DanielEFX
    @DanielEFX Před 10 měsíci

    Waiting for that Weber😜

  • @theovanderriel1808
    @theovanderriel1808 Před 5 měsíci

    Baie nice, maar waar is die volgende episode?

  • @Patshes
    @Patshes Před 10 měsíci

    🆒😎👍!

  • @user-uv9rr5mg3d
    @user-uv9rr5mg3d Před 10 měsíci

    Lekker Lekker Tiff*

  • @shanehenderson109
    @shanehenderson109 Před měsícem

    wat sorte werk doen mense vir n inkomste?