Knoffel en sampioen varktjops/Garlic and mushroom pork chops.

Sdílet
Vložit

Komentáře • 9

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Před rokem +1

    BAIE DANKBAAR DAT OOM TERUG NA MY TOE KOM EK LEER UIT OOM SE HAND UIT.... DANKIE...... EK VERSTAAN BETTER..... DANKIE.... HENDRIK.....

  • @nickmuller2567
    @nickmuller2567 Před 2 lety

    Dit lyk BAIE lekker, gaan hom beslis probeer. Geen negatiewe intensie... Ek sit nou en wonder of mens hom nie in 'n risotto draai kan looi nie, miskien met iets soos 'n belly nie. Dankie weereens vir 'n puik video.

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Před 2 lety

      Nick ek hou van jou idee dink dit sal beslis werk!!

  • @Herr_Flick_of_ze_Gestapo

    Soos altyd uit die boeke uit en watertand lekker. Ek dink jy moet sommer n eetplekkie oopmaak. ek sou wat wou gee vir so n lekker bord no-nonsense kos.

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Před rokem +1

    HOEKOM OLI EN BOTTER SAAM....👈👈👈