Mieliestronke

Sdílet
Vložit

Komentáře • 7

  • @nickmuller2567
    @nickmuller2567 Před rokem +2

    "windhond chop"😂😂😂 Skerp. Dankie, puik video. 👍

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Před rokem +1

      Hi Nick,jy verstaan mos daai vetlose din gesnyde tjoppie.😀Baie dankie!!

  • @marinaharmon5775
    @marinaharmon5775 Před 10 měsíci +1

    Wow gaan moet probeer! Love dai blikbord... Ai waar is die lekker koffie in die blik beker?

  • @corliareinecke
    @corliareinecke Před rokem +1

    Waar kry ek mielie stronke?

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Před rokem +1

      Dis maar skaars in die stede,ek het al by braai winkels gekry en sommige kafees wat hout verkoop.Die beste is ma iemand op die plaas wat jy ken.

  • @Herr_Flick_of_ze_Gestapo
    @Herr_Flick_of_ze_Gestapo Před 11 měsíci

    Ek het nog nooit op stronke gebraai nie. gaan dit definislis eendag probeer. Ek het darem wel n paar pype wat van mieliestronke gemaak is .... word soms ook Missouri Meerschaum genoem. baie goedkoop pype maar hulle rook baie lekker en goed. Hulle is net perfek om nuwe tabakke te toets. Hulle hou darem nie baie lank nie. Na n jaar of so is hulle ryp vir die asblik.

  • @marinaharmon5775
    @marinaharmon5775 Před 10 měsíci

    Windhond. 😂