Traditional South African Kaiings/Cracklings

Sdílet
Vložit

Komentáře • 31

  • @elmarama1396
    @elmarama1396 Před měsícem +1

    Ai toggie pap en kaiings!!!

  • @marinaharmon5775
    @marinaharmon5775 Před 10 měsíci +1

    N lekker kaiknitjie saam met n mieliepap... Yummie

  • @elizabethnovak4088
    @elizabethnovak4088 Před rokem

    Oe!! Ek verlang na my kinner dae, my ouma het dit gemaak met hulle skaapsterte, my oupa het op klein skaal met persiese en merino skape geboer, my ouma het vir ons heerlike brood wat in die klei oond gebak was gegee met kaiings en ook skaap stert vet met goue stroop!! Og dit was hemels!! toe my kinners nog klein was het die gekoopte karkasse nog sterte aangehad..nou nie meer nie.Baie dankie vir lieflike heimweë...

  • @clearwater1231
    @clearwater1231 Před rokem +2

    Nice. Oom

  • @nickmuller2567
    @nickmuller2567 Před rokem +2

    Dis reeds met kaiings dat ek op die puik kanaal afgekom het. 😂👍 So paar jaar gelede, dit was skaap lies as ek reg onthou. Die bacon biltong hang👍. Dankie weereens vir 'n puik video.

  • @charmainen2846
    @charmainen2846 Před rokem +2

    lekker❤

  • @alfredkidd
    @alfredkidd Před rokem +2

    Dit gaan lekker daar in Namibie!

  • @user-tp7rb1kp2k
    @user-tp7rb1kp2k Před rokem +1

    Now with that fat I remove the crackling chop onion in that fat till brown and chopped apples all small also chop some of the crackling put in bowl add the onion and appel and fat and let cool makes a nice spread with fresh bread yummy

  • @hendrikvanderwalt5866

    WIL OOM DEON HOOR.... LAAT WEET MY.... 👈👈👈☑️☑️☑️🔥🔥☑️☑️🔥🔥🔥🔥☑️☑️☑️

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Před rokem +1

    5 months ago........ 🤪🤪🤪🤪🤪🤪🤪

  • @hendrikvanderwalt5866

    😔😔😔😔😔😔😔😔😔😔😔😔😔😔😔😔😔😔😔😔😔

  • @hendrikvanderwalt5866

    TURKEY.... VS... HOENDER..... POTJIE..... MET.... SPICE.... COMPETENT.... OOM.... DEON....

  • @hendrikvanderwalt5866

    Dit is as OOM DEON DIT LEES EN BEANTWOORD..... 🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣😂😂😂😂😂😂🤣🤣🤣😂😂😂😂😂

  • @hendrikvanderwalt5866

    OOM DEON REPLY NIE..... HOEKOM..... ☹️☹️☹️☹️☹️😔😔😔😔😔😔😔

  • @hendrikvanderwalt5866

    Wag.... Nog... N plan.....

  • @hendrikvanderwalt5866

    Nog n plan.... 👈👈👈👈

  • @hendrikvanderwalt5866

    As OOM REPLY.... 👈👈👈🔥🔥🔥👈👈👈👈🔥🔥🔥🔥☑️☑️☑️☑️☑️

  • @francoisdewaal7809
    @francoisdewaal7809 Před 9 měsíci

    Kyk ek mis,ek kry nie die video oor die vark vel nie

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Před 9 měsíci +1

      Hi Francois dink nie daar is een nie maar is eenvoudig.Kook die varkvel in water met sout tot sag.Laat afdroog en sit in oondpan en bak tot krakerig.Geniet dit !!

  • @hendrikvanderwalt5866

    OKEY..... ALMAL..... EK IS N VETERAN...... I DON'T LIKE MEAT.... OKEY... NR1...NOW....I WANT A VETERANS POTJIE.... SHOW ME..... WHAT IS A POTJIE WITHOUT MEAT... 🤣🤣🤣🤣🤣😂😂🤣😂😂