Die Hartseer Wals

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 08. 2024
  • Gespeel deur Willie Saunders tydens die eerste boeremusiek onderhoud op Radio Fremantle

Komentáře • 5

  • @PetraPretorius
    @PetraPretorius Před 9 lety +3

    Oeeeeeeeee dis mooi, trots op julle .... so bly julle is in Australia !

  • @elsagoussard4153
    @elsagoussard4153 Před 5 lety +3

    Dis verblydend om te hoor Boeremusiek bly voortleef onder Suid-Afrikaners wat nou in Australia bly. Baie dankie Willie Saunders. Is daar dalk 'n video van hierdie onderhoud ook?

    • @williesaunders9527
      @williesaunders9527  Před 4 lety +1

      Elsa lyk ek is 'n jaar laat om te reply. Ek het die video erens opgelaai en sal kyk of ek dit kan kry. Jammer oor die laat antwoord ek het nooit jou post gesien

  • @henrytaylor8638
    @henrytaylor8638 Před 8 lety +1

    Kan ons dalk n nommer kry op You Tube van Frank Taylor

  • @henniedewet123
    @henniedewet123 Před 3 lety

    So tragies dat so min of bykans niks van hierdie musiek op ons radios meer gehoor word nie behalwe tydens 'n half uur program eenmaal per week ... net so hartseer soos die wals.