Boeremusiek Oupa se setees
Vložit
- čas přidán 12. 09. 2024
- Help asseblief met die regte naam vir hierdie nommertjie. Oupa het so bietjie vergeet wat sy naam is. Hierdie is 'n opname wat ek en oupa Hannes van Staden een Saterdag middag in 2010 op geneem het.
Hy is nou tans in 2012 'n volle 79 jaar jonk.
Hy het vroeer jare vir die van Staden Broers Boere orkes gespeel.
Hoop julle boeremusiek liefhebbers geniet hom.
I played my Yamaha Silent Guitar and a Boss GT10 & Zoom G2.1Nu unit
programmed with C H's EFTP
I recorded via USB to my laptop with Cubase.
I hope you enjoy my version.
No copyright infringement intended. Videos are made for purely entertainment.
Music belongs to their rightful owners
Note: This song is the property and copyright of its rightful owner(s) and
Hannes Marais claims no ownership of the lyrics or the song.
This is a non-profit video made solely for the purpose of study, review or critical analysis purposes only.
Copyright Disclaimer Under Section 107 of the Copyright Act 1976,
allowance is made for fair use for purposes such as criticism,
comment, news reporting, teaching, scholarship, and research.
Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing.
Non-profit, educational or personal use tips the balance in favor of fair use.
Gooi mielies manne...dankie😊
Uitstekend
Oupa se setees is sommer stunning. Gooi los met meer
Vat lekker ❤❤❤
Baie Spesiaal baie dankie groete nicho Jammer van Oupa 😢
❤❤❤❤
Baie mooi
Sal tog so lekker wees man!
Ek ken boere musiek redelik goed . Ek speel al 20 jaar konsertina en het al die Wes Kaapse Boermusiek Gilde Modern afdeling gewen. Ek dink dit is Oupa Hannes se eie skepping hierdie so noem dit maar Oupa Hannes se setees. Is daar nie meer?
Dit is my oorlede pa ons trots
Lieflik
Oupa mag maar, dis boeremusiek uit die boonste rakke.
Dankie oom. Oupa is ongelukkig 6 maande terug oorlede.