Boeremusiek - My pa was 'n dopper

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 08. 2024
  • My pa was 'n dopper - Piet Snyman

Komentáře • 14

  • @soledadnorth135
    @soledadnorth135 Před rokem

    I love music very much, my father is a music lover...... especially instruments music.....i was raised pretty much with it... that's why I'm in love with it... God bless the music industry.....

  • @Admidd43
    @Admidd43 Před 2 lety +1

    Lekkere ouwerwetse potpourie, dank je man.

  • @264812939075
    @264812939075 Před 12 lety +2

    Hoe se mens mooi as mooi nie genoeg krag het nie.

  • @whitehawk68
    @whitehawk68 Před 8 lety +4

    lekker old boere musiek, get those feet tapping, bring back happier memories

  • @tinusvanrensburg9568
    @tinusvanrensburg9568 Před 10 lety +1

    Dopper of de not!!! Dis lekker en laat my voete jeuk!!!

  • @wolmaransfg
    @wolmaransfg Před 12 lety +2

    My pa was ook 'n Dopper, my ma ook ek was ook een !!

  • @nicovj100
    @nicovj100 Před 12 lety +2

    Ons mag nie dans nie, maar ons het met sulke musiek

  • @MrDangrove
    @MrDangrove Před 12 lety +2

    Die Nederduitsh Hervormdes is ook bekend as die neder-doppers. Self Dopper groot geword.

  • @ChrisLourens
    @ChrisLourens  Před 12 lety +2

    @Knoffelhuisie Dit verwys na een van die drie susters kerke in Suid Afrika.
    Doppers - Gereformeerde Kerk
    Gatjaponners of "Gaatjieponders" - Nederduitsch Gereformeerde Kerk
    Stoepsitters - Nederduitsch Hervormde Kerk.

    • @frankehmke612
      @frankehmke612 Před 3 lety

      Die naam Gatjieponder het sy ontstaan te danke aan die destydse gebruik om 'n kerkbank vir jou gesin te reserveer vir een pond geld en dan het elkeen met sy gatjie daarop gesit. Gatjie + Pond = Gatjiepnder.
      Frank Ehmke

  • @pieteralbertyn2601
    @pieteralbertyn2601 Před 11 lety +2

    Piet. Ek bly vir die afgelope klompie jare in Nieu-Seeland. Ek sou graag hierdie stukkie musiek in 'n tuisgemaakte video wou gebruik. Indien toestemming gegee word, kan ek 'n bietjie meer inligting kry (waar jy bly ens.)wat ek in die erkennings kan gebruik ?

  • @adriaanvandeventer9685

    Is dit nie twee kerke in Burgersdorp in die Oos Kaap nie? Ek is daar gebore en in die tweede een die NG Kerk gedoop. Die tweede een in die video het so n maand terug afgebrand.