Rina Hugo en YOMA - Al Lê Die Berge Nog So Blou

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 29. 03. 2015
  • Rina Hugo en die nuwe generasie kletsrym koningin, YOMA, het saam gewerk aan die legendariese lied, Al Lê Die Berge Nog So Blou.
  • Zábava

Komentáře • 21

  • @andypietersen9005
    @andypietersen9005 Před měsícem

    🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥

  • @gerriepretoruis1138
    @gerriepretoruis1138 Před 9 měsíci

    Bevane mooi sy mag maar wat n stem❤❤❤❤❤

  • @chantelletheunissen8262
    @chantelletheunissen8262 Před 2 lety +1

    Rina Hugo........N legende!!!!!

  • @hesterdobat3011
    @hesterdobat3011 Před 8 lety +1

    Rina was die beste sanger in ons Hugenote skool destyds ....

  • @yullrichcloete7329
    @yullrichcloete7329 Před 8 lety +3

    Just got tears in my eyes for this song...GO Afrikaans..

  • @gerritgoeda1720
    @gerritgoeda1720 Před 8 lety +4

    History in the making dankie Rina hugo en yoma , maar hokom word ons afrikaanse musiek so wegg gesteek huh ?

  • @chantelletheunissen8262
    @chantelletheunissen8262 Před 3 lety +2

    Rina,jou stem bly maar absoluut besonders.
    Ek kry nie genoeg van die song nie.

  • @johannvanheerden5351
    @johannvanheerden5351 Před 9 lety

    Interesant, vreemd vir die oor maar keurig en beslis 'n luister werd.

  • @aldenleroux2130
    @aldenleroux2130 Před 8 lety

    Was getrek na die liedjie as 'n rymklets aanhanger. Maar al wat ek kan sê is: Rina Hugo wel gedaan

  • @gerhardjansenvanrensburg6828

    Waar kan ek die lirieke kry asb

  • @BaasdeBeer
    @BaasdeBeer Před 9 lety

    Lekker production...

  • @pronoiaafrica
    @pronoiaafrica Před 9 lety +1

    YOMA waar kan ek van jou musiek kry

  • @Boermusiek
    @Boermusiek Před 2 lety

    thats he van pletzen guy? loool

  • @gkolivier8918
    @gkolivier8918 Před 8 lety +1

    YOMA - die kop haak nog vas by Scarlet. Se maar net wat ek wil.

  • @augustinogeorgecloete8050

    YOMA ft V.I.T.O?

  • @stephanbruwer2489
    @stephanbruwer2489 Před 9 lety

    Vreemde ... Maar defintief n goeie vreemd wat kan werk....

  • @MrHondaTJ
    @MrHondaTJ Před 9 lety

    Wa kry mens ha musiek?????

  • @alextamp4823
    @alextamp4823 Před 8 lety

    Liever alleen die rapster YOMA

  • @errolfellows409
    @errolfellows409 Před rokem

    Nope, I don't like this. Al Lê Die Berge is a grand song, but this pseudo-rap mixing in is bollocks. Dit doen absofokkenluut NIKS vir die lied nie!! Ek is 74. Ek speel bass in 'n paar rock en blues en pop ens ens ens bands. Ek weet waarvan ek praat!
    I am not a hidebound fuddy-fucking-duddy who does not want progress in music, but this is not a workable blend.
    Rapper, stick to thy craft.