Johannes Kerkorrel - Al Lê Die Berge Nog So Blou (Official Music Video)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 29. 11. 2022
  • This is the official music video for Al Lê Die Berge Nog So Blou by Johannes Kerkorrel. The song is from the album titled Ge-trans-for-meer, which was released in 1996.
    ___________
    Listen to Johannes Kerkorrel:
    Amazon Music - www.amazon.com/Johannes-Kerko...
    Apple Music - music.apple.com/us/artist/joh...
    Deezer - www.deezer.com/en/artist/195632
    iTunes - music.apple.com/us/artist/joh...
    SoundCloud - soundcloud.com/johanneskerkorrel
    Spotify - open.spotify.com/artist/4oJes...
    Tidal - tidal.com/browse/artist/3637602
    CZcams Music - music.czcams.com/users/search?q=jo...
    Follow Gallo Music:
    Twitter: GalloMusicSA
    Instagram: gallomusicsa
    Facebook: gallomusicsa
    TikTok: www.tiktok.com/@gallomusicsa?...
    #JohannesKerkorrel #AlLêDieBergeNogSoBlou #AlLeDieBergeNogSoBlouMusicVideo #AfrikaanseMusiek #Johannes #AfrikaansGaanGlobal #GetransformeerAlbum #Kerkorrel #SouthAfricanMusic #RalphRabie #AlternatieweAfrikaans #VoelvryMovement #Rabie
    ___________
    Lyrics:
    Al lê die berge nog so blou
    Al lê die berge nog so blou
    Al lê die berge nog so blou
    Sy woorde sal ek steeds onthou
    Al woon my bokkie nog so ver
    Al woon my bokkie nog so ver
    Al woon my bokkie nog so ver
    Dan troos ek my aan die Môrester
    Nou gaan hy weg met 'n lekker hart
    Nou gaan hy weg met 'n lekker hart
    Nou gaan hy weg met 'n lekker hart
    Hier sit ek nou in pyn en smart
    Maar die moet julle darem weet
    Maar die moet julle darem weet
    Maar die moet julle darem weet
    Sy woorde sal ek nooit vergeet
    Al lê die berge nog so blou
    Al lê die berge nog so blou
    Al lê die berge nog so blou
    Sy woorde sal ek steeds onthou

Komentáře • 13

  • @emileventer
    @emileventer Před 25 dny

    agter elke bos sal jy een Malema vind in 2024/06/08.

  • @nanakatana1
    @nanakatana1 Před rokem +8

    I love to see these videos.. they always make me so emotional 😊 johnny is (nog) nie dood nie, his legacy and his inspiration lives forever ❤

  • @PeteKlimek
    @PeteKlimek Před rokem +6

    Thanks for the inspration. You are a voortrekker of the South African music industry, always and definitely.

  • @emileventer
    @emileventer Před 6 dny

    Darrenwood dam se mense kan my nie help nie. Nie van 1964 nie.

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 Před 2 měsíci +1

    Johannes Jy is Briljant! Groete uit LIma Peru!

  • @user-ey5yd3wz2x
    @user-ey5yd3wz2x Před 2 měsíci

    Berge is mooi man

  • @ChristineZietsman
    @ChristineZietsman Před 8 měsíci +1

    Kerkorrel leef steeds. Sy musiek is onvergeetlik xxxxx

  • @Jano1dutoit
    @Jano1dutoit Před 8 měsíci

    Hy is n groot inspirasie vir my🎉❤

    • @user-xp3gj9gk7x
      @user-xp3gj9gk7x Před měsícem

      Ek het my dogtertjie altyd aan die slaap gesus met die liedjie .Johannes kerkorrel Se weergawe asook stem is onvervangbaar so hartseer die man is oorlede en so onnodig

  • @jonathanvosloo
    @jonathanvosloo Před 9 měsíci +2

    Die man was ook sy tyd vooruit. Tragies misverstaand. Sy musiek is steeds Salf vir die gemoed .

    • @bonjovi7120
      @bonjovi7120 Před 2 měsíci

      Ou was ‘n moffie met aids😂😂😂