Velikost videa: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Zobrazit ovladače přehrávání
Automatické přehrávání
Přehrát
Dankie Rina vir wonderlike mooi Gospel musiek wat jy vir ons opgeneem het ❤
Die lied is deur Me. Elise Rautenbach geskryf vir die aCappela Koop wat sy vir baie jare suksesvol afgerig het! Rina sing die lied egter meesterlik!!!
Ons in trane... Baie dankie
God is ons Ewige Verlosser. Hy is die Begin en die Einde! ! Hy is ons vast ROTS! ! Wie kan ons ooit skei van die Liefde en Beskerming van Ons Hemelse Vader! !
Amen pragtig
Pragtig en woorde so waar!
Pragtig! Rina bly maar 'n wenner.
.. Kan u miskien meer van Rina, se gospel, sowel gewone mutiek laai?.. 😊
Pragtig Rina!
stunning!

Pragtig!
Rina bly maar 'n wenner.