Seun Coetzee en sy Kêrels Die Dagbreek wals

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 05. 2014
  • Jannie Henning-konsertina --- Manie de Kock-trap-orrel. `n Snit vanaf hierdie langspeelplaat wat ek gerestoureer het.

Komentáře • 11

  • @archelinedejager5831
    @archelinedejager5831 Před měsícem

    Ai!!¡ dit is soooo mooi!!!! Laat my verlang!!!

  • @user-mk8qt2db5x
    @user-mk8qt2db5x Před měsícem

    LEKKER MUSIEK BOERE MUSIEK NOMMER EEN

  • @annetjiegomes163
    @annetjiegomes163 Před rokem

    Pragtig ons Boere musiek.

  • @user-wn8xt4dz9w
    @user-wn8xt4dz9w Před 7 měsíci

    'n Mooier weergawe van hierdie nommer moet nog kom as dit moontlik is. My beskeie be-oordeling.

  • @mechielvanniekerk1799
    @mechielvanniekerk1799 Před 5 měsíci

    Ek het ook nog die plaat,myne is in baie goeie toestand

  • @meisienienaber2971
    @meisienienaber2971 Před 7 měsíci

    Seun coetsee is my oom
    ek soek graag n foto van hom

  • @daanbotha5158
    @daanbotha5158 Před 6 lety +1

    Lekker outydse klanke!!!

  • @gielvantonder5533
    @gielvantonder5533 Před 9 lety +1

    Dit is mos soos musiek moet klink.

  • @sannievanschalkwyk3789

    balke toe!!!

  • @johannel9300
    @johannel9300 Před 9 lety

    Hi Jan, dankie vir hierdie snit. Ek het dieselfde langspeelplaat gehad, maar dit het weggeraak, ek het net die cover. Waar en hoe kan die hele plaat kry?

    • @dutoitjan5270
      @dutoitjan5270  Před 9 lety

      Johan ek het die langspeelplaat.Ek het dit iewers raakgeloop,maar is in `n baie swak toestand.Die meeste snitte se krappe en geraas kon ek uit kry en klink goed.