Boeremusiek-Pierre Retief-Ek Is My Mamma Se Enigste Kind

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 08. 2024
  • Pierre Retief - Ek Is My Mamma Se Enigste Kind

Komentáře • 6

  • @user-sp6zg3pu9i
    @user-sp6zg3pu9i Před 2 měsíci

    Baie mooi Pierre

  • @ppwolmarans
    @ppwolmarans Před 4 lety +3

    Baie mooi. Die kompesisie geskryf deur Japie Laubcher, was op sy oorspronlike naam met die woord "Mama" met een "M". gepen. Ek is my "mama" se enigste kind, en dit is hoe dit ook uitgespreek word. Oom Japie het vir ons goud in musiek nagelaat. Die baie bekende "Ou Waenhuis" is een van my gunstelinge en word vandag nog deur baie musikante gespeel. Ek is bly om te sien dat daar vandag nog heelwat jonk konsertina spelers is.Behou ons kultuur musiek.

  • @hansbarnard5967
    @hansbarnard5967 Před 5 lety +1

    Balke toe,baie mooi!

  • @vaderenseun
    @vaderenseun Před 9 lety +2

    Puik musiek! Baie dankie.
    Rooidolf

    • @mariapienaar5876
      @mariapienaar5876 Před 4 lety

      Ag ek wil so graag meer van Kosie Last se musiek hê asb. Ek is Dries Last se vrou en soek, as Jan du Toit kan help asb

  • @user-wn8xt4dz9w
    @user-wn8xt4dz9w Před rokem +1

    n Opvolger moet volgens my hog gebore word indien dit moontlik sou wees.