TREK UIT JOU BAADJIE

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 08. 2024
  • Die Baardskeerdersbos orkes is `n baie gewilde orkes in die Wes-Kaap en maak lekker musiek. Hier speel en sing hulle vir ons die gewilde "Trek uit jou baadjie"

Komentáře • 28

  • @willembeckmann2
    @willembeckmann2 Před rokem +4

    So lekker om na te luister... hard en duidelik... maklik om saam te sing... mooi begeleidende musiek...mis jou Oom Manie ....

  • @user-nr4gg1gm6w
    @user-nr4gg1gm6w Před 5 měsíci +3

    Oom Manie was "'n ware karakter en musikant met sy pakkie sigarette in sy sak ! Hy los '"n groot nalantenskap.

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. Před 4 měsíci +2

    Lekker man ❤

  • @kobustheron6776
    @kobustheron6776 Před rokem +5

    Ai kyk net hoe hierdie omie die dinge oprol.Pragtige baadjie.Omie se step van beste.

  • @lalithareddy267
    @lalithareddy267 Před 9 měsíci +1

    Really enjoy this song epically the guy that's singing ❤

  • @leonjamesmoses949
    @leonjamesmoses949 Před rokem +7

    Dis mos nou musiek!

  • @lalithareddy267
    @lalithareddy267 Před 9 měsíci +1

    Love this song epically the singer and dancing ❤

  • @lalithareddy267
    @lalithareddy267 Před 8 měsíci

    Love the music and dance, never get tired if it, listen to it everyday 😂❤😊

  • @vaderenseun
    @vaderenseun Před 3 lety +5

    Puik musiek!! Baie dankie vir die plasing op CZcams. Beste wense.

  • @rikabanks1634
    @rikabanks1634 Před 6 měsíci +1

    Baie mooi ❤

  • @bertusvanvuuren9297
    @bertusvanvuuren9297 Před 7 měsíci +1

    Ek soek die liedjie se note op die kitaar en lerieke sodat ons die musiek vir ons volgende geslag kan oordra dis mooi musiek Jong

    • @hannesschoeman
      @hannesschoeman  Před 7 měsíci

      Bertus ongelukkig kan ek nie daarmee help nie. Jammer jong.

    • @bertusvanvuuren9297
      @bertusvanvuuren9297 Před 7 měsíci +1

      Geen probleem Hannes Ek sal hom uitwerk en hom leer speel 👌🏼

  • @eniasngobeni8370
    @eniasngobeni8370 Před 10 měsíci +2

    Baaie dankie vir die lekker liedjie 😂

  • @peetoosthuizen2738
    @peetoosthuizen2738 Před 3 lety +3

    BAIE GOED.

  • @desertchild3550
    @desertchild3550 Před 3 lety +4

    Dankie Hannes dat jy die een op gelaai het.

  • @stappie45
    @stappie45 Před 3 lety +5

    super muziek

  • @elsagoussard4153
    @elsagoussard4153 Před 3 lety +5

    Pragtig! Ai ek mis die oom se sang.

  • @MrFlatroofer
    @MrFlatroofer Před 3 lety +3

    Love it!!

  • @user-pn6rc7uk2z
    @user-pn6rc7uk2z Před 5 měsíci +1

    Ag te lekker

  • @frustratedgeek2693
    @frustratedgeek2693 Před 10 měsíci +1

    👍👍👍👍👍🤩🤩

  • @izakprinsloo3246
    @izakprinsloo3246 Před 3 lety +4

    Lekker was nog nooit sleg nie

  • @ElzaanVeldsman
    @ElzaanVeldsman Před 2 lety +1

    Waar is die video geneem?