Baardskeerdersbos 2016

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 06. 2016
  • Baardskeerdersbos Orkes Inspirasie.

Komentáře • 10

  • @mornekleyn4039
    @mornekleyn4039 Před 7 lety +3

    Ons was daar ...en dit was lekker !

  • @elsagoussard4153
    @elsagoussard4153 Před 3 lety +1

    Ek mis oom Manie se sang. Wat ek seker die meeste geniet het is Hoofpyn en Geelslang en gelukkig het ek die CD met hierdie liedjies op gekoop.

  • @quartavanderwalt9001
    @quartavanderwalt9001 Před 10 měsíci +1

    Julle speel mooi

  • @donadriaan2872
    @donadriaan2872 Před 5 lety +3

    Daai is ons mens. Wens amal was soos daai oom.

  • @MrAkafifi
    @MrAkafifi Před 5 lety +3

    Sjoe die oom verstaan afrikaaner hart

  • @v8cubicinches206
    @v8cubicinches206 Před 7 lety +1

    waar kry jy hierdie lekker musik?

  • @louisliebenberg3500
    @louisliebenberg3500 Před 2 lety

    Waar gaan ek sy dvd of cd kry asb

  • @willieotto9000
    @willieotto9000 Před rokem +1

    Oommanie

  • @johanpieterse5726
    @johanpieterse5726 Před 6 lety

    Ag asseblief ek wil so graag van Oom Manie se musiek bekom hetsy CD of DVD of albei enigiets. Kontak my by 073 2796972 of laat my weet wie en waar ek kan aanklop. Sal so baie waardeer.

  • @louisliebenberg3500
    @louisliebenberg3500 Před 2 lety

    Die vrou wat lanks oom manie sit wat is haar naam is opsoek na haar