OOM MYNIE REYES - Papendorp Settees (Boeremusiek)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 08. 2024
  • Hierdie video kom uit Plate Praaitjies.`n Program wat Johan Stemmet aangebied het in die 80`s. As ek kyk na die skyfie op die motor moet dit 1985 wees.

Komentáře • 15

  • @SolamonBrits-jk2xf
    @SolamonBrits-jk2xf Před rokem +2

    Trots suid Afrikaans dankie oom❤

  • @user-mj3iy5yo3i
    @user-mj3iy5yo3i Před 3 měsíci +1

    Baie ek hou van daai ou kar❤

  • @kaylimreyes9768
    @kaylimreyes9768 Před 2 lety +2

    That's actually my Great Grandfather, so nice to actually hear his music😊

    • @lizelleleroux7886
      @lizelleleroux7886 Před rokem

      Dear Kaylim, my name is Lizelle and I'm a South African violinist. I am trying to archive some of Mynie Reese's music and write something about his life and music. Is there perhaps a website you can refer me to or somewhere that I can access more information about him and his music? Kind regards.

  • @flipcoetzee4848
    @flipcoetzee4848 Před 9 dny

    Mooi

  • @chiva2507
    @chiva2507 Před 9 měsíci

    Oom mynie Reyes het op my troue gespeel. Gawe manne ,die orkes lede.!

  • @schalkvanschalkwyk2136
    @schalkvanschalkwyk2136 Před rokem +1

    Net die beste. 👏👏👏👏👏👏

  • @aletduplooy1500
    @aletduplooy1500 Před 7 lety +2

    die best e musiek in die wereld

  • @user-wn8xt4dz9w
    @user-wn8xt4dz9w Před 5 měsíci

    Ek wonder of daar mense was wat vir Nico sou gevra het hoe hy dit regkry om sulke klanke uit 'n konsertina op te tower. Ek sou as ek die voorreg kon gehad het om sy blad te skut.

  • @fidget123best8
    @fidget123best8 Před 5 lety +2

    Ja dis Baie mooi

  • @jameszietsman5518
    @jameszietsman5518 Před 3 lety

    Legend Oom MR

  • @iansmit1344
    @iansmit1344 Před 2 lety

    PRAGTIG

  • @pietieburger3090
    @pietieburger3090 Před 4 lety

    Verlang na die dae toe ons koffiehuis konserte gehou en Oom Mynie omtrent die heelpad soheentoe gespeel het op sy Viool en mandolien en die aand toe ons oppad terug van 'n konsert op Kareedou was en die "spoek" (soos oom Mynie uitgeroep het) die nag gesien het. dit lekker dae! Autrey

  • @inkriver656
    @inkriver656 Před 6 lety +3

    Oom Mynie nooit vervang Rus In Vrede