Boeremusiek - Tammeletjie Setees

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 09. 2024
  • Dries Laas en die Rondebosch Orkes. Lekker Boeremusiek!
    Dries op konsertina, Marius Davel op kitaar en Sidney Biccard op die Bas.

Komentáře • 8

  • @user-nq6fo3zr9k
    @user-nq6fo3zr9k Před 8 měsíci +1

    I love this music

  • @kobuswasserman1910
    @kobuswasserman1910 Před 7 lety +4

    Dries al jou nommers wat jy speel is ongelooflik mooi en van die aller beste akoorde ,joe, dis so hoendervleis lekker.Jy moet nooit ophou om jou wonderlike musiek vir ons tespeel nie.Doen so voort ou maat

  • @solliedeklerk5873
    @solliedeklerk5873 Před rokem

    Pragtige boeremusiek wat gespeel word.

  • @faniefourie9459
    @faniefourie9459 Před 5 lety +1

    Ek luister op Pretoria fm na 3 boeremusiek programme elke week má nog noit va jo ghoor ni, jy is BRILJANT, eenvoudig briljant Dries!

  • @user-mk8qt2db5x
    @user-mk8qt2db5x Před 3 měsíci

    DRIES JY IS N MEESTER MET N KONSERTNA NOG ASB. GROETE JOHAN IN BELLVILLE

  • @johancrouse5503
    @johancrouse5503 Před rokem

    Wat n spanpoging!! Almal van julle tops. Nog bietjie assssseblief.

  • @rykvanjaarsveld5346
    @rykvanjaarsveld5346 Před 4 lety

    Skitterend, skitterend, skitterend!

  • @danielhartmann1377
    @danielhartmann1377 Před 5 lety

    Janee kyk ek luister baie boeremusiek en moet se dat ek nog nooit gehoor het dat iemand die Tammeletjie Setees SO op n konsertina speel nie! Welgedaan!!!