Boeremusiek - Kalfie Wals

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 23. 08. 2015
  • Dries Laas en die Rondebosch Orkes. Lekker Boeremusiek!
    Dries op die konsertina, Marius Davel op kitaar en Sidney Biccard op die Bas.
  • Hudba

Komentáře • 30

  • @kobusvosloo9197
    @kobusvosloo9197 Před 2 lety +1

    Dit is Mo's Nou Saterdagaand musiek 👍😁

  • @johansmit5066
    @johansmit5066 Před 2 měsíci

    Pragtjge boere musiek

  • @KobieBarnard-gt5ld
    @KobieBarnard-gt5ld Před 5 měsíci

    Fantasties!! 😊

  • @rulofbrits2886
    @rulofbrits2886 Před rokem

    Beste kosertina speler ooit. Dolf Brits Kanada

  • @johancrouse5503
    @johancrouse5503 Před rokem +1

    Vanwaar!!! Hoekom?? Want jullle kan! Dannnkie. Nog weer asb.

  • @hannetjiemans1352
    @hannetjiemans1352 Před 2 lety +1

    So so mooi

  • @user-mk8qt2db5x
    @user-mk8qt2db5x Před 11 měsíci

    Dries jy is tops

  • @henniedewet123
    @henniedewet123 Před 5 lety +2

    Solank jy hom langarm kan vat en daars wstone wat die pas aangee...moet jy nettiealleenweesie !

  • @tiaancloete5133
    @tiaancloete5133 Před 2 lety +1

    Verlang ek nou na my ouma, kalfie wals was haar gunstelling, altyd vir haar op die orrel en trek klavier gespeel, goeie ou dae.

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn Před 7 měsíci

    Nou gaan my kalwers groei ek speel dit vir hulle

  • @philnabuys9171
    @philnabuys9171 Před 2 lety +2

    Hoe kan mens die note vd liedjie kry? Dit is vir my die mooiste verwerking met 'n baie mooi inleiding

  • @fidget123best8
    @fidget123best8 Před rokem +1

    Julle speel darem lekker.

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 Před 3 lety +3

    Shoe Dries jy kan maar die fyn note uithaal op jou Konsertina.Jy verdien n medalje.

  • @koosbronkhorst
    @koosbronkhorst Před 6 lety +2

    So ja so kaller-kjend....my mamma verlang ek nou na daai dae.

    • @blikkiesvdm
      @blikkiesvdm Před 5 lety

      Lekker mooi musiek

    • @driesvanwyk8038
      @driesvanwyk8038 Před 5 lety +1

      Julle sit sommer net so teen 'n muur. Julle hoort op die verhoog!

    • @blikkiesvdm
      @blikkiesvdm Před 5 lety

      @@driesvanwyk8038 Jy slaan die spyker op die kop. Die manne mag maar

    • @watergarden77
      @watergarden77 Před 4 lety

      Kimberly jim

  • @helenevermaak1278
    @helenevermaak1278 Před 5 lety +2

    Lanklaas setieSlanklaas seties

  • @trompieburger9168
    @trompieburger9168 Před 3 lety +1

    Dit is n pragtige verwerking van kalfiewals.Sidney hoeveel konsertinas gebruik om sulke mooi klank uit te ha. Bied jy n kurses aan op kalfiewals?

  • @MnrBennieMoore
    @MnrBennieMoore Před 7 lety +5

    Sidney, ek luister nou al vir die soveelste keer na hierdie reeks videogrepe, wanneer kom daar weer 'n paar nuwes asb? Julle is meesterlik!!

  • @boetiedeysel4488
    @boetiedeysel4488 Před 8 lety +5

    Kwaaies.

  • @bettielourenco3521
    @bettielourenco3521 Před rokem +1

    Boere musiek bly maar altyd mooi so speel manne.