Karringmelk en Oslo wals

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 26. 08. 2024
  • Dries Laas en die Rondebosch Orkes.
    Lekker Boeremusiek! Dries op konsertina, Marius Davel op kitaar en Sidney Biccard op die Bas.

Komentáře • 13

  • @pietervanloggerenberg3290

    Baie goed gespeel. Uitstekende gevoel vir die lied.

  • @PieterRossouw-se9qi
    @PieterRossouw-se9qi Před 6 měsíci

    Lekker, voetejuk lekker! Dankie

  • @user-sp6zg3pu9i
    @user-sp6zg3pu9i Před 5 měsíci

    Awesome,i love it

  • @elizeferreira9457
    @elizeferreira9457 Před 11 měsíci +1

    ❤❤❤❤Net So pragtig

    • @janstry7843
      @janstry7843 Před 11 měsíci

      Dis net n Boer wat ❤die Engelse konsertina someesterlik kan speel. 4:28

  • @kobuswasserman1910
    @kobuswasserman1910 Před 7 lety +2

    Dries ou maat ,jy is briljant,Jy is beslis die konsertina se baas en hy nie joune nie.Ek kan nie glo al die akoorde wat jy uit die konsertina druk nie.Jy is beslis die een van die beste konsertina meesters op die planeet aarde.Waar het jy solank weg gekruip?Jy moet verseker meer van jou puik nommers vir ons bewonderaars van jou oplaai.Ons waardeer jou talent en ons LIKE jou konsertina spel met 'n passie

  • @kotzelouw5146
    @kotzelouw5146 Před 8 lety +2

    Dries Laas jy speel puik.!!!! Een van my mooiste nommers!!!

  • @heidivetter9580
    @heidivetter9580 Před 8 lety

    Stunning

  • @mariaangreeff9355
    @mariaangreeff9355 Před 4 lety

    Ai, hierdie bly darem maar die hart van musiek

  • @faniecoetzer8886
    @faniecoetzer8886 Před 7 lety

    100 % MOOI

  • @corriejoubert9511
    @corriejoubert9511 Před 4 lety +1

    Dries jy is a Kampion my mater,,, GROETNIS UIT NEW-ZEALAND BAAAAIE DANKIE CORRY JOUBERT,,, ????

  • @danielhartmann1377
    @danielhartmann1377 Před 5 lety

    Wat n meesterlike vertoning!! Jy mag maar met die volste reg daai instrument bespeel!!

  • @lienastrauss9367
    @lienastrauss9367 Před 5 lety +2

    Hemelse musiek