Joe Foster - Ridder (Amptelike Musiek Video)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 08. 2017
  • "Ridder" is available on Joe Foster's "Hartklank" Album at your nearest record store across South Africa or on iTunes: apple.co/2xhc4Ty
    Woorde en Musiek: Joe Foster
    Hoof Akteur: Germandt Geldenhuys
    Hoof Aktrise: Elme Jacobs
    Produksie Vervaardiging: AVC Studios
    Produksie Bestuur: The Marketing Zoo
    Regisseur: Luther van der Watt
    Produksie Bestuurders: Wian Smith & Stefanie Nortier
    Kamera Bestuur: Ruan Lourens
    Kamera Assistent: Coenraad Stoop
    Redigering: AVC Studios
    Grimering, hare en klere: Unmissable, Michelle Heyneke
    Ligging: Delenitor Equestrian Centre
    Kostuums: Costume Castle, Lynnwood
    Ekstra Hulp: Victor Bands & Joanne Heyneke
    Vir besprekings & navrae kontak The Marketing Zoo by 012 004 0642 / wian@marketingzoo.co.za
    More Information on artists or for contacts please visit:...
    www.joefoster.co.za
    RIDDER
    W&M: JOE FOSTER
    (C) Coleske Artists
    Ek kan jou belowe
    jy soek meer as ’n man van staal
    Jy’t ’n behoefte vir liefde.
    Nie net ’n hero wat jou kom haal
    uit ’n sprokiesverhaal,
    uit ’n sprokies verhaal.
    Want ek is nie
    EK’S NIE ’N RIDDER
    ’N RIDDER OP ’N WIT PERD NIE
    EK’S NET ’N MAN MAAR EK’S JOUNE
    MAAR EK BELOWE TOT DIE DOOD TOE SAL EK VEG VIR JOU
    VIR JOU, VIR JOU
    MAAR EK’S NIE ’N RIDDER NIE
    Ek’s net ’n man
    Ek’s net ’n man wat sy hart wil volg
    en ek volg dit net na jou toe
    Al wil jy my verander en my laat verdwaal
    in jou sprokiesverhaal
    In jou sprokiesverhaal
  • Hudba

Komentáře • 29