JENNIFER ZAMUDIO "Sê dit Harder" (Amptelike Musiekvideo)
Vložit
- čas přidán 12. 09. 2015
- "Sê dit Harder" (Geskryf deur Rudi Claase - Universal Music Publishing) is ingesluit op Jennifer Zamudio se 10de Album, “15 Jaar Spesiale Uitgawe” (2015 - Vrygestel deur Jewel Entertainment & Universal Music).
Musiekvideo - Vervaardiging & Produksie :
Produced by Pink Boots Productions & Picture Perfect Studios
Directed by Liezel Botes Scheppel & Annelize Kraounakis
Cinematographer - Barend Stofberg
Technical Crew - Daryl Burley (Burley Boys)
Actors: Bianca Bester & Ruan Wepener - Hudba
Awesome 🎉🎉🎉🎉❤
Shoe dis baie snaak wat musiek aan n men's doen DAT dit n men's she gevoel so mooi kan iutbring !!!!....
Dis baie moooooiiiii....
Groete liefde iut aNamibia .
Die liefde se alles pragtige stem en woorde ❤
Ek Se jou nou,met die' song,mev,jy gooi my weg en jy skeur my asem
Pragtig baie mooi❤ enige paartjie met liefde vir mekaar moet elke dag die "song" vir mekaar sing 🎉.
Dankie vir al die pragtige liedjies daar is nie ñ liedjie van jou wat nie mooi is nie
AMEN
Baie pragtig baie dankie. Die Here seen jou. Moet nooit ophou sing nir
Jennifer..jy is soos ʼn engel wat mens diep in vervoering in hart en siel in...elke lied van jou het ʼn spesiale verhaal...Jy is n dierbare mens en jou stem die gawe wat jy ontvang het.Bid dat die Vader jou sal sêën vir nog baie jare..
I love her songs most beautiful best ever singer
Seker een van die mooiste liedjies wat ek nog gehoor het!
💅🌹🔥
Pragtig, die song maak my engelse man glimlag dankie❤️🌹
Dit is die mooiste liedjie ooit.
Baie mooi liedjie ek speel dit baie vir my man ek baie lief vir hom ons jare getroud maar nog net so lief mekaar soos 40 jaar terug.Dankie pragtig
Wat 'n fantastiese mooi lied!!! Rudi Claase die beste liedjie skrywer!
Ek het jou LIEF....... Leslie 💕
Pragtig ❤
Rudi Claasen jy skryf so diep en met gevoel...en Jennifer sing dat die hart snare huil...amazed.
Sy's soo BAIE PRAGTIG nes haar sang 🌹💗
So 'n pragtige lied. Een van my gunsteling liedjies.
Jenniffer jy is pragtig en hierdie.liedjie laat my elke keer huil as ek daarna luister
The more I listen to you singing, the more I love it.💞💞
Baie mooi gunsteling
Glo dit of nie maar ek het vandag die eerste keer van Jennifer se musiek geluister. Sy mag maar sing en dit is n pragtige song.
Mooiste songs 🎵🎵🎵💖💖💖
Wow!
JENNIFER SE DIT HARDER IS N FINOMINAAL ONGELOOFLIK FANTASIESE LIEDJIE OM ALTYD NA TE LUISTER EN N WONDERLIKE VIDEO OM NA TE KYK.SUPER TROTS OP JOU.💕💓❤💕💓❤💓💕❤💕💓❤💓💕❤💕❤💓💕❤💓❤💓💕💕💓❤
Pragtig sielskos
absoluut fantastiese lied.
Eks gek oor jou musiek.
Absolutely brilliant track ♥️♥️♥️
Absoluut fantasties!
Brilliant 💓 👏
Sy is n pragtige vrou hou van haar musiek 👍💗
Hoe kan mens vir die liefde van jou hart nog harder se dat jy haar lief het..
Dit is baie mooi liedjie.
Jy maak dit maklik om dit te se jy is pragtige vrou 💓👍👍👍👍 dankie
Absolutely awesome👌👌👌👌
weer n bewys jy roer n man se hart so n mooi song
Wow, dis die eerste keer wat ek na jou musiek luister!! Jammer oor die vorige versoek!!
Dalk. Dit is n pragtige lied van jou.
Ek het Jennifer nou onlangs eers ontdek, maar sy het oornag 'n musiekheldin in my musieksmaak geword
Stem liedjie uit haar hart
Sjoe dit is fantasties......wow
Amen
Jy mag maar sing. so mooi en rustige musiek.
Mal oor al jou liedjies!
My insperasie jy is pragtig
sjoe awesome song kry sommer hoendevleis dankie
Die liefde so opreg deur die woorde
Excellent
Oh wow! So beautiful! ❤️ Love all your songs, so happy that I found your music. This songs is by far my favourite❤️❤️ Greetings from Sweden🇸🇪
Thank you so much! 🤗😉🌸
Pragtig💥😢
My gunsteling. Bring Hoop 💕
Wow, awesome mooi....
Sjoe, Jennifer, jy sing pragtig. Jou stem laat my jou liefde voel en die woorde is diep. Dis omdat jy mooi is van binne dat jy Liefde kan beskryf. Absoluut perfek. Ek het 'n wonderlike kans gekry in di lewe, 'n weer begin en hierdie liedjie is vir my baie spesiaal. 🙃
Stunning
ongelooflike mooi
Baie mooi jy sing pragtig mal oor jou
rruu9
dit is my tannie enek is lief vir haar😇
stunning !!!!!
Pragtige diep liedjie
Absolutely mooi
Beatifull verby
ai jai jai....mooi!
Baie Baie mooi
waar was Jen al die tyd,of liewer,waar was ek heeltyd???
Wat 'n wonderlike mooi lied. Ek kan hom oor en oor luister.
Sjoe pragtig!!
stunning!!
wat het ek tog nie in die lewe gemis nie...Karin 🤗
Paul, gaan soek jou Karin. probeer haar vind. sterkte
Mooi Mooi :-)
Een van my gunsteling liedjies. Ek kan dit oor en oor luister. Mooier as mooi!!!!
👌
Diepe woorde.
Pragtige liedjie Jennifer🙏🙏
Sy kan maar sing. Die pragtigste woorde.
Annelie
Vergeet
O gits…ek verstaan nie jou comment nie maar dankie vir die luister!
with all the rubbish in SA there is still a "lap pop" that can sing
Na waar het die video verdwyn emmadercksen1@gmail.com
Watter settings moet verander word?
Video is nogsteeds hier! Daar is settings wat jy moet verander. Jx
Pragtig ❤