JENNIFER ZAMUDIO - "Ek sal berge klim vir jou" (AMPTELIKE MUSIEKVIDEO)
Vložit
- čas přidán 22. 01. 2012
- "Ek sal berge klim vir jou" van Jennifer Zamudio se nuutste album "Die lewe is 'n liedjie" - Hierdie is ook die snit wat deur Eurovision gekies is as Suid Afrika se inskrywing by die "Global Song Contest" (Video vervaardig deur Blixem Productions)
- Hudba
Mooiste musiek Afrikaans is so mooi! Hou so aan
Kyk nog steeds 2024. Wow sy bly awesome ❤
Ik vind het liedje ,mijn lieve Jennifer ❤❤❤❤❤❤
Absolute pragtig ❤mooiste woorde
Yet another wonderful track from Jennifer. ❤❤♥️
Ek sal ook vir jou dit doen..jy is un stoppable..vroumens
Een van ons beste kunstenaars. Dankie Jennifer vir jou talent wat jy met ons deel. Hou aan jy is die beste.
Absoluut ,n pragtige Vrou, wat Liefde mooi uitbeeld in al haar liedjies. Eks mal oor haar songs. Maria du Preez
Dit is merkwaardig hoe 'n kunstenaar kan groei!Dankie vir die inspirasie!
Jou vertolking is regtig puik soos Dana Winner....
I love your music and songs and riaan grobler music 🎼🎼🎶 and songs 🧸🎤🎤❤️❤️😎🌹🦎🦎✍️ go watch trebuet of riaan grobler called Santa Cruz thanks for your support thank you for music have a great day
Jou stem is fantasties en jy is innerlik en uiterlik beeldskoon. Sal 24/7 na jou sit en luister. Elke woord het n betekenis vir my.
Sal ook berge klim vir jou!
@hanneliseclaas😂😂sens4690
Elke liedjie wat jy sing is awesome! Díé song is so waarna mens smag. Jy mag maar. Keep going girl!
Anyone have the lyrics in English. Sounds beautiful in Afrikaans, with the title line having such wonderful sentiments. Baie dankie Jennifer.
Adorei.ela tem uma voz muito forte canta muito bem!
Dit is vandag 10 Mei 2012 en die tyd nou 18h36 hier in Dubai en ek het per ongeluk op Jennifer Zamudio se liedjie 'Ek sal berge klim vir jou" afgekom. Het nog nooit van haar gehoor nie maar ek moet met Piers Morgan van 'America's- and Britain's Got Talent'-faam saamstem as hy van 'n kunstenaar gehou het en waar hy gesé het: 'You've got the whole package - Voice, looks and style - Stunning'. Ek kan net bylas en sé - "Ek is 'n 'Fan". Ciao
Ek het dit al 100 keer geluister en dit bly tops!!!
Good vibes !!!
Ek salberge klim vir jou word met soveel gevol gesing fantasties!
❤
Dis baie beter as daai snert wat Kurt sing
WEER GELUISTE EN WEER MAL OOR DIE LIEDJIE - Jy is so talented! En pragtig
Jenniffer jy is stunning en talented!
'N engel met 'n engel stem wat die mooiste lirieke sing wat hartsnare diep aanraak! XOXOXO
Zamandio is n engel stem en so mooi vrou jou stem is uit die hemel nooi
Wat kan 'n mens sê - hierdie vrou het darem 'n wonderlike gawe , sing darem lekker gemaklik en mooi!!
Ek is mal daaroor!
Ek sal ook berge klim vir jou!!
Asemrowend!
Altyd myne Fantasties jou beste song nog.
Fantasties, jy het die gawe om hartsnare te roer en te tokkel. Ek kan dit oor en oor luister. Baie dankie
Dankie vir the musiek
Mooi, mooi, mooi!!!!!
Baie Baie Goed - well done!!
baie mooi!
Baie nice
Baie, baie, baie moerse mooi. Jy moet my nog herinner.
stunning jy is a ware Ster gaan die cd nou koop
Hou van die video ;)
Sharp 'n all!!!
I like youer music.great women
excellent
Baie mooi.
Die mooiste ooit❤️❤️
Baie baie MOOI. 😘
pragtige stem ek daar van dat jy die "jou"behoorlik uit spreek
Beautiful!!!
Fantasties
Verby GREAT!
Stunning !!
Pragtig. 🌹😍
This is a awesome song jennifer!!!
ń Engel stem. Jy sing pragtig
Awesome!!!!
Pragtig ek is bevoorreg gewees om jou nuutste CD te kon wen op Bosveld Sterio, my sing pragtig.
Wow
Ek sal berge kliim vir jou Lief .... maar ja ~~~~~~~~~!!!!!!!
JY MAG MAAR SING JENNIFER ZAMUDIO....
Die Vrou kan sing . wens ek kan haar ontmoet
Middag jennifer moet se hierdie song is asemrowend en jy het n stem van ģoud. Michael
Jou mag maar sing, jennifer ek lief jou musiek
Jy mag maar sing wow!
Lekke langarm song!
Die vrou mag maar sing!!!
Jy mag maar sing
mooi song jou stem is pragtig
hou aan sing like jou video's
Beautiful !