Gr 12 Nas : Meganika - Momentum en Impuls

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 03. 2020
  • Momentum en Impuls in een dimensie sowel as Behoud van Momentum in 'n Geslote Sisteem.

Komentáře • 15

  • @claresse2145
    @claresse2145 Před 4 měsíci +3

    Sooo baie dankie! Hierdie verduidelikings help defnitief!

  • @kyliesnyman8169
    @kyliesnyman8169 Před 2 lety +2

    Yo words can't describe how grateful I am for this rn😂

  • @cristoliebenberg4170
    @cristoliebenberg4170 Před 3 lety +5

    Dankie vir die video ek was vir n week afwesig en die het my op datum gekry. Die videos help ook baie met die leerwerk!!!!

  • @davidfourie7070
    @davidfourie7070 Před 4 lety +8

    Dankie vir die video's dit help baie!

  • @ArvolyXSL
    @ArvolyXSL Před 11 měsíci +1

    Ek onthou nog toe my Ma my basies forseer het om jou videos te kyk. Ten minste het hulle my meer oor wiskunde geleer as my skool handboeke. Dankie Jeff, waardeer wat jy vir my gedoen het.

  • @wolfie8361
    @wolfie8361 Před 4 lety +5

    Baie baie dankie 🤲

  • @elmoredereuck8873
    @elmoredereuck8873 Před 3 lety +7

    Oom baie dankie, as dit nie vir jou was nie was ek al lank al in my m... in🤣

  • @oaikanyegarakumakoe5185
    @oaikanyegarakumakoe5185 Před 3 lety +12

    As ek die laaste som in die eksamen sien gaan ek net aan die meisie dink wat die ou vloek🤣🤣

  • @zanderhoffman2754
    @zanderhoffman2754 Před 4 lety +4

    Love die video’s

  • @hattinghoogkundige1474
    @hattinghoogkundige1474 Před rokem +2

    Nou net op RSG het iemand genoem how goed jou videos is. Ek stem 100% saam.

  • @Donny_14
    @Donny_14 Před rokem +1

    Die video het my so baie gehelp. Baie dankie

  • @MS-uk3gc
    @MS-uk3gc Před 3 lety +5

    Help ontsettend baie:)

  • @esnakillian7485
    @esnakillian7485 Před 4 lety +4

    Fantasties

  • @divanwynand3967
    @divanwynand3967 Před 2 lety +1

    Oom ek mis oom, oomhet my so baie gehelp ek waardeur oom opreg

  • @alexandergraham8092
    @alexandergraham8092 Před 2 lety +1

    Haha...ek verstaan my werk nou.